VIhtavouri N565

Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

VIhtavouri N565

Post by Eight »

Enige iemand al bogenoemde kryit probeer en terugvoer m.b.t. Hoe dit vergelyk met quickload? Ek sien die waardes vir quickload en grt verskil heelwat. Enige iemand wat kan raad ge oor die korrekte waardes?
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: VIhtavouri N565

Post by Eugene »

Eight wrote:Enige iemand al bogenoemde kryit probeer en terugvoer m.b.t. Hoe dit vergelyk met quickload? Ek sien die waardes vir quickload en grt verskil heelwat. Enige iemand wat kan raad ge oor die korrekte waardes?
Ek kan nie vir jou die presiese QL waardes gee nie, maar ek gebruik dit in 'n 300NM en dit is effens stadiger as N560 en heelwat meer warmer as N570....
Aim small, miss small
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: VIhtavouri N565

Post by Eight »

Hi Eugene, kan jy moontlik vir my al die info gee soos quickload verlang dan kan ek die syfers hardloop en kyk? Is jou geweer akkuraat met dit?
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: VIhtavouri N565

Post by Eugene »

Eight wrote:Hi Eugene, kan jy moontlik vir my al die info gee soos quickload verlang dan kan ek die syfers hardloop en kyk? Is jou geweer akkuraat met dit?
Baie akkuraat, maar ek sal bieg (en koes vir die klippe) dat ek baie lanklaas werklik QL gebruik het vir ladingontwikkelling.... Stuur my jou nommer per PM, dan stuur ek vannaand vir jou my ladings en spoed daarmee. Ek glo nie dit is raadsaam om dit hier te plaas nie.
Aim small, miss small
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: VIhtavouri N565

Post by swc-tr »

Iemand dalk praktiese resultate om hier te deel met N565 in .338LM met 300gr Berger OTM Tacticals?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Post Reply