Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by Cobus(Cobb) »

Manne, dis Sondag middag en my R130 se blik tar removal is op.... en kar is so 75% skoon onder en teen die deure, na onlangse teer op pad opgeskiet het.
Wat kan n man gebruik??

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by tripodmvr »

Pramfien is die maklikste en behoort nie jou verf te beskadig nie. Margarien en botter is ander produkte wat iemand al genoem het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 502
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by Fanie Nel »

Doom niks werk Beter nie.
Groete
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by Cobus(Cobb) »

Dankie manne

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by Gawie(13mm) »

Doodgewone petrol werk ook.
Haal teer af sonder om verf te beskadig.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by wlm »

Fanie Nel wrote:Doom niks werk Beter nie.
Groete
Laat my nou dink aan die tjokkertjie wat die tannie in die winkel gevra het vir 'n "can Doom". sy jaag hom weg want hy is te jonk om kondome te koop. h
Hy vererg hom en se^, "Tannie, ek wil goggas doodmaak, nie N@! nie!!!"
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by Joe13 »

Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3609
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by Fanta300 »

Bloekomolie werk ook
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by jankraay »

wlm wrote:
Fanie Nel wrote:Doom niks werk Beter nie.
Groete
Laat my nou dink aan die tjokkertjie wat die tannie in die winkel gevra het vir 'n "can Doom". sy jaag hom weg want hy is te jonk om kondome te koop. h
Hy vererg hom en se^, "Tannie, ek wil goggas doodmaak, nie N@! nie!!!"
ImageImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by JK »

Paraffin en diesel dalk die beter om nie die beskermlaag van die verf af te haal nie. Of snake oil :) , hulle gebruik dit om teer, eintlik, bitumen te verdun. Enige minerale dun olie sal ook werk.

Onder die kar sal ek nie gepla wees nie, dit beskerm dit teen roes ens :)
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by andre007 »

Kabous, Q20 werk ook goed
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by Capt. Yoda »

As ek so lees is dit omtrent net water en spoeg wat die goed nie kan af haal nie, ek het regtig gedink die goed sit soos 11.1.11 aan n wolkombers as dit op n kar kom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by JK »

Hoe harder die bitumen word met tyd, hoe moeiliker los dit op natuurlik.
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 624
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder

Post by ZKK »

Daar is n rede hoekom bushaltes verkieslik met met blokkies plaveisel gebou word, want die diesel wat die busse mors is baie sleg vir die asphalt.

So doodgewone diesel sal die job doen ;) ;)
Post Reply