Teer teen kar deure en onderstel verwyder
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Teer teen kar deure en onderstel verwyder
Manne, dis Sondag middag en my R130 se blik tar removal is op.... en kar is so 75% skoon onder en teen die deure, na onlangse teer op pad opgeskiet het.
Wat kan n man gebruik??
Cheers
Wat kan n man gebruik??
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
Pramfien is die maklikste en behoort nie jou verf te beskadig nie. Margarien en botter is ander produkte wat iemand al genoem het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
Doom niks werk Beter nie.
Groete
Groete
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
Dankie manne
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
Doodgewone petrol werk ook.
Haal teer af sonder om verf te beskadig.
Haal teer af sonder om verf te beskadig.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
Laat my nou dink aan die tjokkertjie wat die tannie in die winkel gevra het vir 'n "can Doom". sy jaag hom weg want hy is te jonk om kondome te koop. hFanie Nel wrote:Doom niks werk Beter nie.
Groete
Hy vererg hom en se^, "Tannie, ek wil goggas doodmaak, nie N@! nie!!!"
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
Die
http://www.crazydetailer.co.za/index.ph ... ucts_id=58
Of
http://www.crazydetailer.co.za/index.ph ... cts_id=910
http://www.crazydetailer.co.za/index.ph ... ucts_id=58
Of
http://www.crazydetailer.co.za/index.ph ... cts_id=910
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3610
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
Bloekomolie werk ook
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
wlm wrote:Laat my nou dink aan die tjokkertjie wat die tannie in die winkel gevra het vir 'n "can Doom". sy jaag hom weg want hy is te jonk om kondome te koop. hFanie Nel wrote:Doom niks werk Beter nie.
Groete
Hy vererg hom en se^, "Tannie, ek wil goggas doodmaak, nie N@! nie!!!"

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
Paraffin en diesel dalk die beter om nie die beskermlaag van die verf af te haal nie. Of snake oil
, hulle gebruik dit om teer, eintlik, bitumen te verdun. Enige minerale dun olie sal ook werk.
Onder die kar sal ek nie gepla wees nie, dit beskerm dit teen roes ens
Onder die kar sal ek nie gepla wees nie, dit beskerm dit teen roes ens
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
Kabous, Q20 werk ook goed
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
As ek so lees is dit omtrent net water en spoeg wat die goed nie kan af haal nie, ek het regtig gedink die goed sit soos 11.1.11 aan n wolkombers as dit op n kar kom
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
Hoe harder die bitumen word met tyd, hoe moeiliker los dit op natuurlik.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Teer teen kar deure en onderstel verwyder
Daar is n rede hoekom bushaltes verkieslik met met blokkies plaveisel gebou word, want die diesel wat die busse mors is baie sleg vir die asphalt.
So doodgewone diesel sal die job doen

So doodgewone diesel sal die job doen