Hey daar julle
Kan enige iemand hier vir my se wats ripper dip? Iemand by die dam het dit gebruik en hulle weet self nie wat daar alles in is nie want iemand het dit aangemaak vir hulle
ek wil net weet wat dit is
Dankie
Ripper vis dip
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Ripper vis dip
Karin
Nee jammer jong, ekt nog nooit daarvan gehoor nie, sal more bietjie by Pieter uitvind en jou laat weet.
Nee jammer jong, ekt nog nooit daarvan gehoor nie, sal more bietjie by Pieter uitvind en jou laat weet.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Ripper vis dip
Is dit nie dalk Ribber dip nie?Molassa gemeng met honey glow.
Groete FB
Groete FB