Ripper vis dip

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
Karin

Ripper vis dip

Post by Karin »

Hey daar julle

Kan enige iemand hier vir my se wats ripper dip?  Iemand by die dam het dit gebruik en hulle weet self nie wat daar alles in is nie want iemand het dit aangemaak vir hulle

ek wil net weet wat dit is

Dankie
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Ripper vis dip

Post by Cobus(Cobb) »

Karin

Nee jammer jong, ekt nog nooit daarvan gehoor nie, sal more bietjie by Pieter uitvind en jou laat weet.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Ripper vis dip

Post by Francois Briedenhann »

Is dit nie dalk Ribber dip nie?Molassa gemeng met honey glow.

Groete FB
Post Reply