Musgrave K98 308 Scout Rifle

Have some thing for sale, trade or looking to buy? No commercial ads allowed!
Post Reply
264 Win Mag
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm

Musgrave K98 308 Scout Rifle

Post by 264 Win Mag »

Ek het 'n K98 Musgrave met 20 duim loop en sintetiese kolf loop gesny vir silencer saam met ringe te koop vir R6,500 o.n.a. Geweer het so 900 - 1000 rondtes geskiet. Ek sal ook oorweeg om die geweer te ruil vir 'n goeie gehalte pomp aksie haelgeweer (Winchester, Mossberg 500, Remington 870, geen CBC's of Mavericks nie) wat ek vir sport skiet kan gebruik. Kontak my op 083 953 7357
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle

Post by Jake1 »

Foto?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
264 Win Mag
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm

Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle

Post by 264 Win Mag »

Ek sukkel vanaand om die foto's af te laai op my rekenaar whatsup my dan stuur ek foto's sal more probeer om fotos op te sit
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle

Post by Alwin »

264 Win Mag wrote:... Ek sal ook oorweeg om die geweer te ruil vir 'n goeie gehalte pomp aksie haelgeweer (Winchester, Mossberg 500, Remington 870, geen CBC's of Mavericks nie) wat ek vir sport skiet kan gebruik. Kontak my op 083 953 7357
Ek wil nie jou verkoops/ruil-draad opmors of ontspoor nie, maar wil tog net noem dat die Mossberg 500 en Maverick 88 basies dieselfde haelgeweer is en in dieselfde fabriek vervaardig word. Die verskille is op die posisie van die veiligheidsknip en kolfmateriaal. Net die heel eerste Mavericks (vroeë '90's) het slegs een aksiestang gehad, wat kwesbaar was. Die latere modelle is op dieselfde standaard as die Mossberg 500 gebou en gelykwaardig. Oorweeg dit gerus.

Plaas tog 'n foto of 3 van die Musgrave asb?
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3613
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle

Post by Fanta300 »

Whatsup gestuur
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
264 Win Mag
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm

Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle

Post by 264 Win Mag »

IMG-20160205-WA0003.jpg
IMG-20160205-WA0003.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply