Musgrave K98 308 Scout Rifle
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Musgrave K98 308 Scout Rifle
Ek het 'n K98 Musgrave met 20 duim loop en sintetiese kolf loop gesny vir silencer saam met ringe te koop vir R6,500 o.n.a. Geweer het so 900 - 1000 rondtes geskiet. Ek sal ook oorweeg om die geweer te ruil vir 'n goeie gehalte pomp aksie haelgeweer (Winchester, Mossberg 500, Remington 870, geen CBC's of Mavericks nie) wat ek vir sport skiet kan gebruik. Kontak my op 083 953 7357
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle
Foto?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle
Ek sukkel vanaand om die foto's af te laai op my rekenaar whatsup my dan stuur ek foto's sal more probeer om fotos op te sit
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle
Ek wil nie jou verkoops/ruil-draad opmors of ontspoor nie, maar wil tog net noem dat die Mossberg 500 en Maverick 88 basies dieselfde haelgeweer is en in dieselfde fabriek vervaardig word. Die verskille is op die posisie van die veiligheidsknip en kolfmateriaal. Net die heel eerste Mavericks (vroeë '90's) het slegs een aksiestang gehad, wat kwesbaar was. Die latere modelle is op dieselfde standaard as die Mossberg 500 gebou en gelykwaardig. Oorweeg dit gerus.264 Win Mag wrote:... Ek sal ook oorweeg om die geweer te ruil vir 'n goeie gehalte pomp aksie haelgeweer (Winchester, Mossberg 500, Remington 870, geen CBC's of Mavericks nie) wat ek vir sport skiet kan gebruik. Kontak my op 083 953 7357
Plaas tog 'n foto of 3 van die Musgrave asb?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle
Whatsup gestuur
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: Musgrave K98 308 Scout Rifle
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.