Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wil so graag gaan hengel ..... maar die wind en stof is hierdie naweek weer net te erg! Ai tog ..... reeds beplan om die naweek lyne nat te maak, maar definitief nie in hierdie wind nie.