Wind

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
Vriendin

Wind

Post by Vriendin »

Wil so graag gaan hengel ..... maar die wind en stof is hierdie naweek weer net te erg!    Ai tog ..... reeds beplan om die naweek lyne nat te maak, maar definitief nie in hierdie wind nie. 
Post Reply