Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek dink die Valke is binne 5 minute op jou as die SAP manne kluis inspeksie
kom doen en jy vat hulle na so kamer toe ....
Bang jy vat die land oor of iets!
Ek dink jy is reg met daai links na regs, ek wonder net daai boor wat heel regs los staan is dit nie die een wat die dop op mount vir ekstra spoed nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Ek hou van die man se windvlag regs onder die chrony en die res van sy setup lyk ook heel gaaf.
Die ou het seker al die gat ook gegrawe vir die man wat per ongeluk voor die "gat in die muur" verbystap... Dit lyk maar gevaarlik
Jy is reg ek sien ook nie skaal nie, en net een geweer nerens n kluis waar die ander gestoor kan word nie. Jy mag dus dalk reg wees dat hy versamelaar is.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Op die heel agterste tafel lyk dit vir my of daar RCBS skaal staan.
As jy sien staan daar ook by elke press basies powder measure, so hy stel eenmaal op en dis dit jyt net daai een skaaltjie nodig as jy powder measur het vir elke kaliber
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]