Herlaai Kamer

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Herlaai Kamer

Post by BLOK »

Die foto in mail gekry die man speel nie ;D

[img width=560 height=372]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... C_0182.jpg[/img]

Hierdie een ook van n man wat sy eie press gebou het vir 50BMG, blykbaar toe dood (die eienaar nie die press) en nou is hy te koop

[img width=560 height=445]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... gPress.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by Geno »

Bitter mooi!
Hier is Saeed (Eienaar van accuratereloading.com) se "lab"
Image
Goed, beter, 6millimeter!
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by Beyers »

Kyk bietjie die blik vir die Winchester dryfmiddel Ek sal laaik om 4,5 van daai blikke te he
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by 243Songdaug »

Everything is bigger and better in Texas......
Dont tell me, show me......
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by Pvdw »

Blok, Geno ek raak nou net bly en dog dis julle herlaai hoekkies daai.

Wou amper die naweek kom draai het vir so vinige laai sessie daar by een van julle ;) ;)

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by BLOK »

Peet

Daai herlaai kamer met geel bore, my herlaai kamer hy lyk ok so maar ek het net een groene  :(
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by Pvdw »

Nogal De Walt ek kan hulle nie eers bekostig vir my aircon besigheid nie ;D ;D :( :(

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by Jagtersdok »

Kyk dit maak dinge net makliker

Elke tool het 'n boor, klaar reg, ek wonder of loop hulle gelyk? dit lyk of hy links begin en na regs beweeg met die bore
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
300Winmag

Re: Herlaai Kamer

Post by 300Winmag »

??? Ek wonder of hulle van koeels of punte praat?  ???
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by Pvdw »

Huh? Ek wonder of hulle van koeels of punte praat?  Huh?
Nee hulle praat van" bullet heads and points" :P :P :P Dis oorsee daai!!! ;D
Work to live, don"t live to work
300Winmag

Re: Herlaai Kamer

Post by 300Winmag »

Jy't 'n point!! ;D

Ek dink die Valke is binne 5 minute op jou as die SAP manne kluis inspeksie
kom doen en jy vat hulle na so kamer toe .... ;D ;D
Bang jy vat die land oor of iets!
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Herlaai Kamer

Post by THOMAST »

Dis 'n ernstige herlaaier in die Colorado reeks:
[img width=560 height=420]http://i66.photobucket.com/albums/h244/ ... 9e4d85.jpg[/img]

Selfs sy eie klankdigte skietplek
[img width=560 height=420]http://i66.photobucket.com/albums/h244/ ... GP0365.jpg[/img]

Dit lyk nou lekker
[img width=560 height=420]http://i66.photobucket.com/albums/h244/ ... GP0368.jpg[/img]

Eendag... 'n man kan droom n?..
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by JPS »

Ja nee Thomas,

Ek dink jy som dit sommer mooi op, 'n man kan maar droom....

Groete
JP
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by BLOK »

Ek wil ok net n punt maak, jy mag droom maar nie begeer nie ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
300Winmag

Re: Herlaai Kamer

Post by 300Winmag »

:o Die man is gewax!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by JPS »

BLOK wrote: Ek wil ok net n punt maak, jy mag droom maar nie begeer nie ;D
BLOK
Ons begeer nie ons droom net HARD ;D
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by BLOK »

Dokkie

Ek dink jy is reg met daai links na regs, ek wonder net daai boor wat heel regs los staan is dit nie die een wat die dop op mount vir ekstra spoed nie. :o
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by baboonstalker »

Ek hou van die man se windvlag regs onder die chrony en die res van sy setup lyk ook heel gaaf.
Die ou het seker al die gat ook gegrawe vir die man wat per ongeluk voor die "gat in die muur" verbystap... Dit lyk maar gevaarlik  :o :o
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by BLOK »

BS

Ek het daai selfde ding gedink van buitentoeskiet en nie sien wie verbykom nie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Herlaai Kamer

Post by THOMAST »

[img width=560 height=420]http://i66.photobucket.com/albums/h244/ ... 1ece60.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i66.photobucket.com/albums/h244/ ... 82efb3.jpg[/img]
Die Jeep word glo gebruik om na die teikens toe te ry.
[img width=560 height=420]http://i66.photobucket.com/albums/h244/ ... ea57d5.jpg[/img]
Lyk maar redelik afgesonderd
[img width=560 height=420]http://i66.photobucket.com/albums/h244/ ... GP0200.jpg[/img]
Last edited by THOMAST on Thu Sep 01, 2011 11:47 am, edited 1 time in total.
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by baboonstalker »

Lyk my die man skiet nie eintlik nie, hy versamel herlaatoerusting. (hy kort nog net 'n skaal)
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Herlaai Kamer

Post by Vlakvark »

Ek sal my rooi masjien ruil vir daai stel geel De walt bore
doen mos die selfde job

.

[img width=320 height=480]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... CF3708.jpg[/img]

.
Last edited by Vlakvark on Thu Sep 01, 2011 2:16 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by BLOK »

BS

Jy is reg ek sien ook nie skaal nie, en net een geweer nerens n kluis waar die ander gestoor kan word nie. Jy mag dus dalk reg wees dat hy versamelaar is. ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Herlaai Kamer

Post by THOMAST »

Miskien laai hy per volume en nie afgemete gewig nie.  :angel:
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Herlaai Kamer

Post by Jagtersdok »

Op die heel agterste tafel lyk dit vir my of daar RCBS skaal staan.

As jy sien staan daar ook by elke press basies powder measure, so hy stel eenmaal op en dis dit jyt net daai een skaaltjie nodig as jy powder measur het vir elke kaliber ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply