22 nosler
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 22 nosler
In die VSA behoort hy goeie aftrek te kry saam met die res van die Nosler kalibers. Ek is nie seker of die SA mark groot genoeg is dat hy by die gevestigde kalibers sal verby om nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 22 nosler
Ek speel so bietjie, as mens 'n 6mm 75gr Vmax in die 22 Nosler dop druk sal mens hom teen ongeveer 3000fps uit 'n 18" loop kan skiet 
Loop leeftyd gaan seker so knertsie beter as die .224 weergawe wees.
Loop leeftyd gaan seker so knertsie beter as die .224 weergawe wees.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 22 nosler
Sal die 22 Nosler net beskikbaar wees vir n AR platform? Seker n dom vraag. Mens kan seker enige .224 kaliber herkamer na 'n 22 Nosler toe ...of hoe?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
