22 nosler

Post Reply
User avatar
katjak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm

22 nosler

Post by katjak »

Ek sien in April 2017 wild en jag artikkel oor die kaliber. iets tussen 223 en 22 250. wat dink julle manne, sal hy populer raak of nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 22 nosler

Post by Geno »

Ek gaan verseker 'n upper in die kaliber bou vir my AR15!
Goed, beter, 6millimeter!
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2141
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 22 nosler

Post by Ds J »

In die VSA behoort hy goeie aftrek te kry saam met die res van die Nosler kalibers. Ek is nie seker of die SA mark groot genoeg is dat hy by die gevestigde kalibers sal verby om nie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7990
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 22 nosler

Post by Arnold »

Ek speel so bietjie, as mens 'n 6mm 75gr Vmax in die 22 Nosler dop druk sal mens hom teen ongeveer 3000fps uit 'n 18" loop kan skiet :)

Loop leeftyd gaan seker so knertsie beter as die .224 weergawe wees.
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 22 nosler

Post by Hansieslim »

Sal die 22 Nosler net beskikbaar wees vir n AR platform? Seker n dom vraag. Mens kan seker enige .224 kaliber herkamer na 'n 22 Nosler toe ...of hoe?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Post Reply