.22 Magasyn

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
Johan7
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm

.22 Magasyn

Post by Johan7 »

Ek is op soek na iemand wat .22 magasyne kan maak in die Weskaap. Ek sit met 'n Lithgow uit Australie wat al redelik oud is. Sy magasyn is nie lekker nie. Weet iemand van iemand wat my kan help? My plaaslike wapensmit hier op Vredendal kry niks uitgerig nie.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: .22 Magasyn

Post by alecjohnson »

Kyk dis nou nie in die kaap nie maar kontak vir K-mag ek is seker hulle sal jou kan help
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .22 Magasyn

Post by tripodmvr »

Johan7 wrote:Ek is op soek na iemand wat .22 magasyne kan maak in die Weskaap. Ek sit met 'n Lithgow uit Australie wat al redelik oud is. Sy magasyn is nie lekker nie. Weet iemand van iemand wat my kan help? My plaaslike wapensmit hier op Vredendal kry niks uitgerig nie.
Ek krap op 'n jagforum in Oz. Plaas 'n foto van die geweer en magasyn en dan kan ek probeer uitvind oor beskikbaarheid en koste. (tripodmvr by gmail.com)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Tienie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am

Re: .22 Magasyn

Post by Tienie »

K-Mag het vir my .22 Slazenger Lithgow 10 skoot magasyn gehad.
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: .22 Magasyn

Post by Riebeeker »

Bel vir Niel Swartz nul agt twee vier dubbel nege vier nege een sewe. Hy het sopas vir Duitser Engelbrecht 'n .22 magesyn van scratch af gebou - die man se leuse is: "As jy vir my die item kan wys kan ek dit vir jou maak". Daar is nie meer baie van Niel se soort oor nie.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .22 Magasyn

Post by tripodmvr »

Hier is 'n antwoord uit Oz.

Dunno how export would go, as there is some [government fee free] paperwork involved at this end [Dept of Defence export permit].

The main retail supplier is this mob; http://w.gcshooters.com.au/?page_id=493
Their distribution company is http://www.aqusport.com/firearm_%20magazines.htm

These mags can also be sourced out of the UK, which might be an option for you; http://riflemags.co.uk/lithgow-slazenge ... -magazine/
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply