.22 Magasyn
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
.22 Magasyn
Ek is op soek na iemand wat .22 magasyne kan maak in die Weskaap. Ek sit met 'n Lithgow uit Australie wat al redelik oud is. Sy magasyn is nie lekker nie. Weet iemand van iemand wat my kan help? My plaaslike wapensmit hier op Vredendal kry niks uitgerig nie.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: .22 Magasyn
Kyk dis nou nie in die kaap nie maar kontak vir K-mag ek is seker hulle sal jou kan help
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .22 Magasyn
Ek krap op 'n jagforum in Oz. Plaas 'n foto van die geweer en magasyn en dan kan ek probeer uitvind oor beskikbaarheid en koste. (tripodmvr by gmail.com)Johan7 wrote:Ek is op soek na iemand wat .22 magasyne kan maak in die Weskaap. Ek sit met 'n Lithgow uit Australie wat al redelik oud is. Sy magasyn is nie lekker nie. Weet iemand van iemand wat my kan help? My plaaslike wapensmit hier op Vredendal kry niks uitgerig nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Tienie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am
Re: .22 Magasyn
K-Mag het vir my .22 Slazenger Lithgow 10 skoot magasyn gehad.
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: .22 Magasyn
Bel vir Niel Swartz nul agt twee vier dubbel nege vier nege een sewe. Hy het sopas vir Duitser Engelbrecht 'n .22 magesyn van scratch af gebou - die man se leuse is: "As jy vir my die item kan wys kan ek dit vir jou maak". Daar is nie meer baie van Niel se soort oor nie.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .22 Magasyn
Hier is 'n antwoord uit Oz.
Dunno how export would go, as there is some [government fee free] paperwork involved at this end [Dept of Defence export permit].
The main retail supplier is this mob; http://w.gcshooters.com.au/?page_id=493
Their distribution company is http://www.aqusport.com/firearm_%20magazines.htm
These mags can also be sourced out of the UK, which might be an option for you; http://riflemags.co.uk/lithgow-slazenge ... -magazine/