Verloop van lisensie?

Post Reply
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Verloop van lisensie?

Post by muishond »

Goeie naand
Wat is die stappe wat gevolg moet word as my lisensie kaartjie verlore is?
My beursie is weg wat die kaart in het.

Groete
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Verloop lisensie

Post by Hein M. »

muishond wrote:Goeie naand
Wat is die staple wat gevolg moet word as my lisensie kaartie verlore is?
My beursie is weg wat die kaart in het.

Groete
Jy moet seker maar so gou as moontlik 'n beedigde verklaring by die SAPD gaan aflê om 'n fisiese bewys te hê dat jy die kaartjie verloor het. So 'n bewys sal beslis help indien jy in 'n situasie kom waar jy die kaartjie moet toon. Ek sal, as ek jy is, eers die wapen in die kluis hou - om probleme te vermy ;)
Dan moet jy sommer ook die SAPS 517(b) invul en dit by jou DFO ingee. http://www.saps.gov.za/services/flash/f ... /e517b.pdf Hy sal dan die prosedure verduidelik... Die kwitansie wat jy dan ontvang sal ook as bewys dien... Onaangename situasie...
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Verloop lisensie

Post by muishond »

Dankie Hein......Sal so maak

Groete
Post Reply