Goeie naand
Wat is die stappe wat gevolg moet word as my lisensie kaartjie verlore is?
My beursie is weg wat die kaart in het.
Groete
Verloop van lisensie?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Verloop lisensie
Jy moet seker maar so gou as moontlik 'n beedigde verklaring by die SAPD gaan aflê om 'n fisiese bewys te hê dat jy die kaartjie verloor het. So 'n bewys sal beslis help indien jy in 'n situasie kom waar jy die kaartjie moet toon. Ek sal, as ek jy is, eers die wapen in die kluis hou - om probleme te vermymuishond wrote:Goeie naand
Wat is die staple wat gevolg moet word as my lisensie kaartie verlore is?
My beursie is weg wat die kaart in het.
Groete
Dan moet jy sommer ook die SAPS 517(b) invul en dit by jou DFO ingee. http://www.saps.gov.za/services/flash/f ... /e517b.pdf Hy sal dan die prosedure verduidelik... Die kwitansie wat jy dan ontvang sal ook as bewys dien... Onaangename situasie...
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Verloop lisensie
Dankie Hein......Sal so maak
Groete
Groete