Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
phb
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm

Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?

Post by phb »

Hallo,

Soos in die opskrif genoem, waar in SA kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?

Hoor graag.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?

Post by Mellies »

phb wrote:Hallo,

Soos in die opskrif genoem, waar in SA kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?

Hoor graag.
Enige handelaar kan vir jou bestel by Formalito. Hulle is die Leupold agent in SA.

Met n vleisie...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?

Post by Capt. Yoda »

Ek glo S&O sal jou ook kan help nou dat hul Formalito gekoop het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
WSM
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 77
Joined: Wed Jan 15, 2014 6:26 am

Re: Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?

Post by WSM »

Ek wil nie sonder feite praat nie, maar kom die MK4 teleskope nie net in 30mm nie, dus die ringe ook?
RSA .270 WSM
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?

Post by Mellies »

WSM wrote:Ek wil nie sonder feite praat nie, maar kom die MK4 teleskope nie net in 30mm nie, dus die ringe ook?
Ek gebruik MK4 ringe in 25mm. In 25mm kry jy net medium en super high ringe as ek reg onthou. Nie laer en tussen-in nie.

30 en 34mm het high ringe ook as ek reg is?

Met n vleisie...
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?

Post by Nico Harris »

Ek het van hulle.
User avatar
phb
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm

Re: Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?

Post by phb »

Capt. Safari Stellenbosch het nie. Die formalito koop is nuus. Dit gaan interessant wees, nou gaan ons seker makliker cci en federal primers kan kry.

Dankie Nico, sal jou more WhatsApp.
Post Reply