Hallo,
Soos in die opskrif genoem, waar in SA kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?
Hoor graag.
Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?
- phb
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?
Enige handelaar kan vir jou bestel by Formalito. Hulle is die Leupold agent in SA.phb wrote:Hallo,
Soos in die opskrif genoem, waar in SA kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?
Hoor graag.
Met n vleisie...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?
Ek glo S&O sal jou ook kan help nou dat hul Formalito gekoop het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- WSM
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Jan 15, 2014 6:26 am
Re: Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?
Ek wil nie sonder feite praat nie, maar kom die MK4 teleskope nie net in 30mm nie, dus die ringe ook?
RSA .270 WSM
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?
Ek gebruik MK4 ringe in 25mm. In 25mm kry jy net medium en super high ringe as ek reg onthou. Nie laer en tussen-in nie.WSM wrote:Ek wil nie sonder feite praat nie, maar kom die MK4 teleskope nie net in 30mm nie, dus die ringe ook?
30 en 34mm het high ringe ook as ek reg is?
Met n vleisie...
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?
Ek het van hulle.
- phb
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm
Re: Waar kan ek Leupold Mark 4 Medium 1" ringe koop?
Capt. Safari Stellenbosch het nie. Die formalito koop is nuus. Dit gaan interessant wees, nou gaan ons seker makliker cci en federal primers kan kry.
Dankie Nico, sal jou more WhatsApp.
Dankie Nico, sal jou more WhatsApp.