Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
ASSEBLIEF!! Vriende, dis weer die einde van die jaar en tyd vir joligheid en jaareindfunksies. Ek will jule ernstig vermaan om nie te drink en te bestuur nie!
Ek het gisteraand by 'n geslligheid vasgehaak en toe dit huistoe gaan tyd is, het ek my kar daar gelos en die bus gevat.......
Ek is vandag SO trots op myself..... ek het nog nooit voorheen 'n bus bestuur nie!
Ek sal ook moet vasstel aan wie die bus behoort!!!!!