Waarskuwing: Jaareind funksies

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm

Waarskuwing: Jaareind funksies

Post by Sarel »

ASSEBLIEF!! Vriende, dis weer die einde van die jaar en tyd vir joligheid en jaareindfunksies. Ek will jule ernstig vermaan om nie te drink en te bestuur nie!

Ek het gisteraand by 'n geslligheid vasgehaak en toe dit huistoe gaan tyd is, het ek my kar daar gelos en die bus gevat.......




Ek is vandag SO trots op myself..... ek het nog nooit voorheen 'n bus bestuur nie!

Ek sal ook moet vasstel aan wie die bus behoort!!!!! :o
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Waarskuwing: Jaareind funksies

Post by alecjohnson »

Bahaa! Mooi man! Die eerste stuk is egter baie waar mense moet luister!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Waarskuwing: Jaareind funksies

Post by Hein M. »

><) Solank jy net nie langs 'n vreemde bus wakkerword nie 8)
User avatar
deserthuntr
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm

Re: Waarskuwing: Jaareind funksies

Post by deserthuntr »

Whahahaha!
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
User avatar
Sniper18
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 382
Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm

Re: Waarskuwing: Jaareind funksies

Post by Sniper18 »

Hein M. wrote:><) Solank jy net nie langs 'n vreemde bus wakkerword nie 8)
Hahaha goeie een.
CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Post Reply