Nuwe lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Welkom. Vertel ons van jou gewere en ondervinding met herlaai. Sit ook asb jou verblyfplek aan onder die "User Control Panel" - is hulpsaam as jy iets wil koop of verkoop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe lid
Welkom hier en luister vir Tripodmvr.tripodmvr wrote:Welkom. Vertel ons van jou gewere en ondervinding met herlaai. Sit ook asb jou verblyfplek aan onder die "User Control Panel" - is hulpsaam as jy iets wil koop of verkoop.
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Nuwe lid
Hi, baie welkom.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- JacquesN
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sat Aug 29, 2015 7:51 pm
Re: Nuwe lid
Ek het n 222 Krico wat ek uitsluitlik gebruik vir jakkals skiet. N 6 mm Musgrave wat ek gebruik vir Blesbok en springbok. Die was oorspronklik n 303 wat ek laat verander het na 6mm. Dit was aan my gegee deur my Oom wat te siek geword het om te jag. Ek wag vir my lisensie vir die 308 Sabatti. Ek jag baie met my Marlin 45\70 maar hy word meer gebruik daar in die oos kaap, vir die korter skote. Dan jag ek ook met 44 magnum, Ruger Blackhawk. Ek herlaai vir al hierdie kalibers.
Ek geniet dit om te jag, maar meeste van alles geniet ek dit om op n stil aand alleen in die donker te sit en jakkals te roep. Ek herlaai nou al langer as 20 jaar. Ek leer nog elke dag!
Ek geniet dit om te jag, maar meeste van alles geniet ek dit om op n stil aand alleen in die donker te sit en jakkals te roep. Ek herlaai nou al langer as 20 jaar. Ek leer nog elke dag!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nuwe lid
welkom bly hier is nog n boere 243 liefhebber
