Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
JacquesN
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sat Aug 29, 2015 7:51 pm

Nuwe lid

Post by JacquesN »

Goeie dag almal. Ek is n jagter wat woon in Kokstad, KZN. Ek vind die forum baie insiggewend en is dankbaar vir al die kennis wat gedeel word.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Welkom. Vertel ons van jou gewere en ondervinding met herlaai. Sit ook asb jou verblyfplek aan onder die "User Control Panel" - is hulpsaam as jy iets wil koop of verkoop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe lid

Post by PWV »

tripodmvr wrote:Welkom. Vertel ons van jou gewere en ondervinding met herlaai. Sit ook asb jou verblyfplek aan onder die "User Control Panel" - is hulpsaam as jy iets wil koop of verkoop.
Welkom hier en luister vir Tripodmvr.
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Nuwe lid

Post by Jay Jay »

Hi, baie welkom.
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom
User avatar
JacquesN
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Sat Aug 29, 2015 7:51 pm

Re: Nuwe lid

Post by JacquesN »

Ek het n 222 Krico wat ek uitsluitlik gebruik vir jakkals skiet. N 6 mm Musgrave wat ek gebruik vir Blesbok en springbok. Die was oorspronklik n 303 wat ek laat verander het na 6mm. Dit was aan my gegee deur my Oom wat te siek geword het om te jag. Ek wag vir my lisensie vir die 308 Sabatti. Ek jag baie met my Marlin 45\70 maar hy word meer gebruik daar in die oos kaap, vir die korter skote. Dan jag ek ook met 44 magnum, Ruger Blackhawk. Ek herlaai vir al hierdie kalibers.
Ek geniet dit om te jag, maar meeste van alles geniet ek dit om op n stil aand alleen in die donker te sit en jakkals te roep. Ek herlaai nou al langer as 20 jaar. Ek leer nog elke dag!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe lid

Post by ruaanb »

welkom bly hier is nog n boere 243 liefhebber
Post Reply