Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
immelmanw

Nuwe Lid

Post by immelmanw »

Ek wil myself graag voorstel,
Willem Immelman. Woon in Kuilsriver - Wes Kaap. Ek neem aktief deel aan veldskiet en jag graag.
Ek lees en volg graag die forum.
Groete
Willem
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Geno »

Hallo Oom Willem,
Goed om Oom hier te sien.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Robert »

Welkom Willem. Werk jy  dalk by S&O Stellenbosch. Robert
Oorwining deur opleiding
immelmanw

Re: Nuwe Lid

Post by immelmanw »

Hi Robert en ander

Dankie, ja, ek werk by winkel in Stellenbosch

groete

W
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Nuwe Lid

Post by douw »

baie welkom

Geniet dit

Groetnis
douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Jagtersdok »

OOm Willem 

Geniet dit hier,

Julle manne daar by Safari is almal ysters.

Neels
Last edited by Jagtersdok on Wed May 18, 2011 9:34 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nuwe Lid

Post by JPS »

baie Welkom.

Groete
JP
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nuwe Lid

Post by Monrique (SJ) »

Willem

Baie welkom en hoop jy geniet dit!!  Julle winkel is sommer spoggerig... ;)

Groetnis
immelmanw

Re: Nuwe Lid

Post by immelmanw »

Dankie Manne

Ek is hier in my persoonlike hoedaningheid en nie namens die winkel nie, ek wil ook net saammet julel nonsens praat en gewere ne jagstories deel!  Dit is my liefde en passie wat nou in n werk omskep is......weet nie aldag of dit die regte besluit was nie!  As dit so dol soos nou gaan is dit nie meer lekker nie! Maar een of twee trips na die veld voel alles weer beter!

groete

Willem
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Rfourie »

Welkom, geniet dit!
Post Reply