Ek wil myself graag voorstel,
Willem Immelman. Woon in Kuilsriver - Wes Kaap. Ek neem aktief deel aan veldskiet en jag graag.
Ek lees en volg graag die forum.
Groete
Willem
Nuwe Lid
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
-
immelmanw
Re: Nuwe Lid
Hi Robert en ander
Dankie, ja, ek werk by winkel in Stellenbosch
groete
W
Dankie, ja, ek werk by winkel in Stellenbosch
groete
W
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Nuwe Lid
baie welkom
Geniet dit
Groetnis
douw
Geniet dit
Groetnis
douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Nuwe Lid
OOm Willem
Geniet dit hier,
Julle manne daar by Safari is almal ysters.
Neels
Geniet dit hier,
Julle manne daar by Safari is almal ysters.
Neels
Last edited by Jagtersdok on Wed May 18, 2011 9:34 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe Lid
baie Welkom.
Groete
JP
Groete
JP
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Nuwe Lid
Willem
Baie welkom en hoop jy geniet dit!! Julle winkel is sommer spoggerig...
Groetnis
Baie welkom en hoop jy geniet dit!! Julle winkel is sommer spoggerig...
Groetnis
-
immelmanw
Re: Nuwe Lid
Dankie Manne
Ek is hier in my persoonlike hoedaningheid en nie namens die winkel nie, ek wil ook net saammet julel nonsens praat en gewere ne jagstories deel! Dit is my liefde en passie wat nou in n werk omskep is......weet nie aldag of dit die regte besluit was nie! As dit so dol soos nou gaan is dit nie meer lekker nie! Maar een of twee trips na die veld voel alles weer beter!

Rfourie
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom, geniet dit!