wat wil jul graag nog skiet?
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
wat wil jul graag nog skiet?
Naand ooms ek wil graag weet wat julle graag nog wil skiet in julle lewens??? Groete FB
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Ooms dink seker ek is ongeskik oor ek soo kort goed tik maar ek jaracal van my Blackberry af en dit is nogals moeilik om te tik.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Francois,
Daar is vir my nog 'n hele paar dinge op die lys maar op die oomblik is heelbo op my lys 'n bergsebra in 'n groot wildernis area! En dan 'n trofee nyala bul.
Daar is vir my nog 'n hele paar dinge op die lys maar op die oomblik is heelbo op my lys 'n bergsebra in 'n groot wildernis area! En dan 'n trofee nyala bul.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
My lys gaan te lank wees vir die bladsy 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Hierdie jaar gaan ek eland en swartwildebees skiet wat ek nog nie geskiet het nie.
Na die twee begin die duur goed vir my.
My grootste droom om te skiet sal 'n buffel wees.
Na die twee begin die duur goed vir my.
My grootste droom om te skiet sal 'n buffel wees.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Ek wil ook nog my hele lewe lank n buffel skiet maar ja moet nog eers klaar leer.
Groete FB
Groete FB
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Ja nee. Ek dink daar is klomp van ons wat een sal wil skiet, maar die finasies staan tussen ons en die buffels. hehehe
R50 000 is nogal woes.
R50 000 is nogal woes.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Sal nog graag die klein 5 se laaste 2 wil siet
Dan sal ek die ander wil oor skiet vir mooi fotos
En wat van nog so n 1000 jakkaslse
101
Dan sal ek die ander wil oor skiet vir mooi fotos
En wat van nog so n 1000 jakkaslse
101
Knou die gediertes AF.
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
trope jakalse en nog 'm bietjie
alles behalwe Springokke en rooibok
alles behalwe Springokke en rooibok
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
n Twee been Jakkals.. ;D
n Leeu of Luiperd.
n Leeu of Luiperd.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Ek is baie gelukkig hierdie jaar, het 'n trofee eland en swart wildebees wat ek verniet kan skiet, maar daarna gaan ek moet spaar vir die ander goed.Ludwig wrote: Vir trofee wil ek nog baie graag 'n nyala en bosbok skiet. Daarna 'n mooi eland. Dan sal ons maar eers weer kyk hoe lyk die beursie :P
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Hahahahaha daai 2 been 1 kan werk hahahah.
Groete FB
Groete FB
-
Johanswarts
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Ek wil nie nog baie in my lewe skiet nie, net nog drie goedte:
1. n Buffel Bul
2. n Dagga Boy
3. Syncerus caffer
Dis maar al !
1. n Buffel Bul
2. n Dagga Boy
3. Syncerus caffer
Dis maar al !
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
1. Gemsbok bul
2. Rooihartebees bul
3. Eland bul
Almal met die boog...
2. Rooihartebees bul
3. Eland bul
Almal met die boog...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Na laas naweek
Net nog graag n Blou Bul.
Net nog graag n Blou Bul.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Ek het nog net 2 spesies op my kerfstok. Springbok en Gemsbok.
My volgende spesies sal die volgende wees.
Kudu
Blesbok
Bosbok
Takbok
'n Ribbok spesie
Impala
Vlakvark
Bosvark
Daarna sal ek graag 'n eland wil jag.
My volgende spesies sal die volgende wees.
Kudu
Blesbok
Bosbok
Takbok
'n Ribbok spesie
Impala
Vlakvark
Bosvark
Daarna sal ek graag 'n eland wil jag.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
Danie Lombard .243
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Ek sal BITTERGRAAG wil 'n seep koei wil jag, so 'n groot kwaai ene wat al lekker oud en issegrimmig is.
en dan ook graag 'n baie stout prbleem luiperd wat vee vang, 'n ongedierte ene. Die een wat baie skelm en versigtig is so m.a.w. 'n standaard luiperd
Wie weet, dalk eendag.
en dan ook graag 'n baie stout prbleem luiperd wat vee vang, 'n ongedierte ene. Die een wat baie skelm en versigtig is so m.a.w. 'n standaard luiperd
Wie weet, dalk eendag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Daantjie
Kom kuier dan vir my dan word daai luiperd-droom dalk bewaarheid!
Groetnis
Wout
Kom kuier dan vir my dan word daai luiperd-droom dalk bewaarheid!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
grumpy
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Jis maar die manne wil skiet ne? Ek wil ook skiet maar moet skiet wat die sak pas en nie myself bankrot maak nie.
Ek het Rooibok ram geskiet, my Koedoe koei met die laaste jag nou en my seun het sy heel eerste Rooibok ooi geskiet. Hy het sy stukkie lewer gehad en dit af gewas met n Hunters Gold. Die mond was getrek en gehoes en proes maar die lewer is af! Die gesig was gecamo met die bloed en almal het dit geniet.
Ek dink ek sal graag met my volgende jag n Blou wildebees wil skiet so nie n Koedoe Bul! Ek dink dit sal net lekker wees en die bors sal so groot wees dat die knope af breek.
Ek het Rooibok ram geskiet, my Koedoe koei met die laaste jag nou en my seun het sy heel eerste Rooibok ooi geskiet. Hy het sy stukkie lewer gehad en dit af gewas met n Hunters Gold. Die mond was getrek en gehoes en proes maar die lewer is af! Die gesig was gecamo met die bloed en almal het dit geniet.
Ek dink ek sal graag met my volgende jag n Blou wildebees wil skiet so nie n Koedoe Bul! Ek dink dit sal net lekker wees en die bors sal so groot wees dat die knope af breek.
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
grumpy lyk my is was in die regte jagter spirit 
My eerste die jaar sal eers 24 junie begin en kan nie wag nie
My eerste die jaar sal eers 24 junie begin en kan nie wag nie
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
Danie Lombard .243
Re: wat wil jul graag nog skiet?
OOO jinne Wouter, dit klink voorwaar na 'n bakgat plan. Ek het mos juis die Stef Sulivan, jag dok toets namweek misgeloop, sal moet 'n plan bou vir daai een.
Grumpy, waar woorde wat jy daar tikkerasie maat, die geld laat mens darem nie toe om die groot en duur dinge te kan jag nie. Maar 'n mens moet 'n droom he.
Dit is vir my verstommend interesant hoeveel jagter 'n buffel wil jag. Die buffel loop los hande heel voor op die "to do list" van jagters.
Vra jy weer 'n buitelandse jagter wat hy graag wil jag as dit by bokke kom antwoord die meeste blesbok.
Sekere dinge hou vir sekere mense net 'n ander bekoring in. Blesbok en buffel is nou weer heel agter op my "to do list".
En ou leeu kry ook nie veel aftrek nie, so ook met ou seep koei.
Wonder of die buffels weet hoe belangrik hulle geag word by die jagters, mens moet dit dalk vir hulle laat weet, dalk los hulle hul beneuk geid en raak meer jagter vriendelik.

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Muis
Aap
Likkewaan
Erdvark
Mol
Aardwolf

Aap
Likkewaan
Erdvark
Mol
Aardwolf
-
Danie Lombard .243
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Beyers
Dit klink vir my jy moet kom draai maak hier by my, AL daai spesies op jou lys is hier by my, Ek sal jou uitvat op 'n regte african safari hunt om daai spesies plat te trek.
Jy sal net jou geld sake moet reg kry, daai is DUUR spesies wat jy wil jag

gaaf
Re: wat wil jul graag nog skiet?
'n Buffel Bul
'n Gemsbok Bul
'n 60" kudu bul as dit vir my beskore is natuurlik.
'n Gemsbok Bul
'n 60" kudu bul as dit vir my beskore is natuurlik.
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: wat wil jul graag nog skiet?
Manne.
Defenitief 'n Buffel.
Dan sal 'n Goue Wildebees ook nie sleg wees nie.
Groetnis
Defenitief 'n Buffel.
Dan sal 'n Goue Wildebees ook nie sleg wees nie.
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes