wat wil jul graag nog skiet?

Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

wat wil jul graag nog skiet?

Post by Francois Briedenhann »

Naand ooms ek wil graag weet wat julle graag nog wil skiet in julle lewens???        Groete FB
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Francois Briedenhann »

Ooms dink seker ek is ongeskik oor ek soo kort goed tik maar ek jaracal van my Blackberry af en dit is nogals moeilik om te tik.
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Sako75 »

Francois,

Daar is vir my nog 'n hele paar dinge op die lys maar op die oomblik is heelbo op my lys 'n bergsebra in 'n groot wildernis area!  En dan 'n trofee nyala bul.
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Frederik »

My lys gaan te lank wees vir die bladsy  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by marno »

Hierdie jaar gaan ek eland en swartwildebees skiet wat ek nog nie geskiet het nie. 

Na die twee begin die duur goed vir my.

My grootste droom om te skiet sal 'n buffel wees.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Francois Briedenhann »

Ek wil ook nog my hele lewe lank n buffel skiet maar ja moet nog eers klaar leer. 

Groete FB
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by marno »

Ja nee.  Ek dink daar is klomp van ons wat een sal wil skiet, maar die finasies staan tussen ons en die buffels.  hehehe

R50 000 is nogal woes.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Chris101 »

Sal nog graag die klein 5 se laaste 2 wil siet
Dan sal ek die ander wil oor skiet vir mooi fotos

En wat van nog so n 1000 jakkaslse

101
Knou die gediertes AF.
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Christo Els »

trope jakalse en nog 'm bietjie
alles behalwe Springokke en rooibok
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
foxripper
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 440
Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by foxripper »

n Twee been Jakkals..  ;D

n Leeu of Luiperd.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by marno »

Ludwig wrote: Vir trofee wil ek nog baie graag 'n nyala en bosbok skiet. Daarna 'n mooi eland. Dan sal ons maar eers weer kyk hoe lyk die beursie  :P
Ek is baie gelukkig hierdie jaar, het 'n trofee eland en swart wildebees wat ek verniet kan skiet, maar daarna gaan ek moet spaar vir die ander goed.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Francois Briedenhann »

Hahahahaha daai 2 been 1 kan werk hahahah.

Groete FB
Johanswarts

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Johanswarts »

Ek wil nie nog baie in my lewe skiet nie, net nog drie goedte:

1. n Buffel Bul
2. n Dagga Boy
3. Syncerus caffer

Dis maar al !  ;)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Gerhard »

1. Gemsbok bul

2. Rooihartebees bul

3. Eland bul

Almal met die boog...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by BLOK »

Na laas naweek

Net nog graag n Blou Bul. ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Swys14 »

Ek het nog net 2 spesies op my kerfstok. Springbok en Gemsbok.

My volgende spesies sal die volgende wees.

Kudu
Blesbok
Bosbok
Takbok
'n Ribbok spesie
Impala
Vlakvark
Bosvark


Daarna sal ek graag 'n eland wil jag.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Danie Lombard .243

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Danie Lombard .243 »

Ek sal BITTERGRAAG wil 'n seep koei wil jag, so 'n groot kwaai ene wat al lekker oud en issegrimmig is.

en dan ook graag 'n baie stout prbleem luiperd wat vee vang, 'n ongedierte ene. Die een wat baie skelm en versigtig is so m.a.w. 'n standaard luiperd


Wie weet,  dalk eendag.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7551
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Wouter Roets »

Daantjie

Kom kuier dan vir my dan word daai luiperd-droom dalk bewaarheid!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
grumpy

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by grumpy »

Jis maar die manne wil skiet ne? Ek wil ook skiet maar moet skiet wat die sak pas en nie myself bankrot maak nie.

Ek het Rooibok ram geskiet,  my Koedoe koei met die laaste jag nou en my seun het sy heel eerste Rooibok ooi geskiet. Hy het sy stukkie lewer gehad en dit af gewas met n Hunters Gold. Die mond was getrek en gehoes en proes maar die lewer is af! Die gesig  was gecamo met die bloed en almal het dit geniet.

Ek dink ek sal graag met my volgende jag n Blou wildebees wil skiet so nie n Koedoe Bul! Ek dink dit sal net lekker wees en die bors sal so groot wees dat die knope af breek.
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Christo Els »

grumpy lyk my is was in die regte jagter spirit  ;D

My eerste die jaar sal eers 24 junie begin en kan nie wag nie
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
Danie Lombard .243

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Danie Lombard .243 »

OOO  jinne Wouter,  dit klink voorwaar na 'n bakgat plan.  Ek het mos juis die Stef Sulivan, jag dok toets namweek misgeloop,  sal moet 'n plan bou vir daai een.



Grumpy,  waar woorde wat jy daar tikkerasie maat, die geld laat mens darem nie toe om die groot en duur dinge te kan jag nie. Maar 'n mens moet 'n droom he.





Dit is vir my verstommend interesant hoeveel jagter 'n buffel wil jag. Die buffel loop los hande heel voor op die "to do list" van jagters.
Vra jy weer 'n buitelandse jagter wat hy graag wil jag as dit by bokke kom antwoord die meeste blesbok.
Sekere dinge hou vir sekere mense net 'n ander bekoring in.  Blesbok en buffel is nou weer heel agter op my "to do list".

En ou leeu kry ook nie veel aftrek nie, so ook met ou seep koei. 




Wonder of die buffels weet hoe belangrik hulle geag word by die jagters, mens moet dit dalk vir hulle laat weet, dalk los hulle hul beneuk geid en raak meer jagter vriendelik.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Beyers »

Muis
Aap
Likkewaan
Erdvark
Mol
Aardwolf

:angel:
Danie Lombard .243

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Danie Lombard .243 »

Beyers


Dit klink vir my jy moet kom draai maak hier by my,  AL daai spesies op jou lys is hier by my,  Ek sal jou uitvat op 'n regte african safari hunt om daai spesies plat te trek.

Jy sal net jou geld sake moet reg kry, daai is DUUR spesies wat jy wil jag  ;D
gaaf

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by gaaf »

'n Buffel Bul
'n Gemsbok Bul
'n 60" kudu bul as dit vir my beskore is natuurlik.  ;)
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: wat wil jul graag nog skiet?

Post by Jaco Swart »

Manne.

Defenitief 'n Buffel.

Dan sal 'n Goue Wildebees ook nie sleg wees nie.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Post Reply