waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herlaai?

Post Reply
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herlaai?

Post by Tertius Steyn »

Goeie middag almal, ek wil gou hoor waar kan mens Hael en whatts koop vir herlaai in weskaap? Ekt al oralste gevra maar geen geluk. As iemand vir my dalk kan se waar ek kan kry sal ek dit rerig baie waardeer. :)
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 722
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Re: waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herl

Post by obasch »

Vir wads (pluisies in Afrikaans) kan jy seker City Guns of Suburban Guns probeer. Die goed is lig en kan maklik aangestuur word, selfs van Gauteng af.
Hael is 'n ander storie. Hier by ons doen die faktotum by een van die klubs goed besigheid deur die hael op te vee, skoon te maak en in 2l koeldrankbottels te verkoop. Dit is dan so mengsel van #7 tot #8 maar werk heel goed vir kleie en duiwe. So iemand kan jou ook voorsien van doppe.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herl

Post by Beretta »

Remington is jou expert met die goed het al my goed weg gegee.
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herl

Post by Tertius Steyn »

obasch wrote:Vir wads (pluisies in Afrikaans) kan jy seker City Guns of Suburban Guns probeer. Die goed is lig en kan maklik aangestuur word, selfs van Gauteng af.
Hael is 'n ander storie. Hier by ons doen die faktotum by een van die klubs goed besigheid deur die hael op te vee, skoon te maak en in 2l koeldrankbottels te verkoop. Dit is dan so mengsel van #7 tot #8 maar werk heel goed vir kleie en duiwe. So iemand kan jou ook voorsien van doppe.
naandse naandse , skies kon nie op die afrikaanse woord kom nie toe se ekke maar wads. Sal bietjie hulle lui en hoor of hulle het.. Thanx baie.
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herl

Post by Johnnie De Wet »

obasch wrote:Vir wads (pluisies in Afrikaans)
En n 'primer' of 'slagdoppie' se ou afrikaanse naam is n sunder :police:
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herl

Post by Alwin »

Hier in die noorde kry ons ons watts by ESKOM, maar die voorsiening is baie wisselvallig en die prysverhogings maak ons dood. Hoop jy kry 'n beter bron. ++>:
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1834
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herl

Post by Rudi Fischer »

Wulf: ek het nou begin korrels maak en Wads kry ek by die fabriek in Krugersdorp. As jy soek kan ek Altyd vir jou af stuur as my familie van die kaap weer kom kuier. (Skoonma kom in Mei)

Sent from my iPhone using Tapatalk
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Post Reply