waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herlaai?
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herlaai?
Goeie middag almal, ek wil gou hoor waar kan mens Hael en whatts koop vir herlaai in weskaap? Ekt al oralste gevra maar geen geluk. As iemand vir my dalk kan se waar ek kan kry sal ek dit rerig baie waardeer. 
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear

-
obasch
- Hero Member

- Posts: 722
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herl
Vir wads (pluisies in Afrikaans) kan jy seker City Guns of Suburban Guns probeer. Die goed is lig en kan maklik aangestuur word, selfs van Gauteng af.
Hael is 'n ander storie. Hier by ons doen die faktotum by een van die klubs goed besigheid deur die hael op te vee, skoon te maak en in 2l koeldrankbottels te verkoop. Dit is dan so mengsel van #7 tot #8 maar werk heel goed vir kleie en duiwe. So iemand kan jou ook voorsien van doppe.

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herl
Remington is jou expert met die goed het al my goed weg gegee.
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herl
naandse naandse , skies kon nie op die afrikaanse woord kom nie toe se ekke maar wads. Sal bietjie hulle lui en hoor of hulle het.. Thanx baie.obasch wrote:Vir wads (pluisies in Afrikaans) kan jy seker City Guns of Suburban Guns probeer. Die goed is lig en kan maklik aangestuur word, selfs van Gauteng af.
Hael is 'n ander storie. Hier by ons doen die faktotum by een van die klubs goed besigheid deur die hael op te vee, skoon te maak en in 2l koeldrankbottels te verkoop. Dit is dan so mengsel van #7 tot #8 maar werk heel goed vir kleie en duiwe. So iemand kan jou ook voorsien van doppe.
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herl
En n 'primer' of 'slagdoppie' se ou afrikaanse naam is n sunderobasch wrote:Vir wads (pluisies in Afrikaans)
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herl
Hier in die noorde kry ons ons watts by ESKOM, maar die voorsiening is baie wisselvallig en die prysverhogings maak ons dood. Hoop jy kry 'n beter bron. 
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1834
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: waar kan mens Hael en Watts koop in die Weskaap vir Herl
Wulf: ek het nou begin korrels maak en Wads kry ek by die fabriek in Krugersdorp. As jy soek kan ek Altyd vir jou af stuur as my familie van die kaap weer kom kuier. (Skoonma kom in Mei)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!