Slagyster nie die een
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Slagyster nie die een
Hierdie een was al voorheen in n slagyster gewees maar die 22-250 was toe sy dood.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Slagyster nie die een
Sit daai hou nie te hoog vir 'n yster nie?
Ek het die naweek een geskiet wat se agterbeen op dieselfde plek af is. Daar is nie 'n slagyster binne 100km van daai jakkals gewees nie.
Self gewonder wat sou die ou se been afhaal. Dalk 'n haas met 'n .243?
Ek het die naweek een geskiet wat se agterbeen op dieselfde plek af is. Daar is nie 'n slagyster binne 100km van daai jakkals gewees nie.
Self gewonder wat sou die ou se been afhaal. Dalk 'n haas met 'n .243?
Goed, beter, 6millimeter!
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Slagyster nie die een
Geno
Dink dis die foto wat dit so hoog laat lyk, maar een of ander hasie is ook nie ontmoontlik nie, wil mos eers probleem self oplos.
Dink dis die foto wat dit so hoog laat lyk, maar een of ander hasie is ook nie ontmoontlik nie, wil mos eers probleem self oplos.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Slagyster nie die een
Sorry boys, ek probeer ook net
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Slagyster nie die een
Mooi een maatGeno wrote:Sit daai hou nie te hoog vir 'n yster nie?
Ek het die naweek een geskiet wat se agterbeen op dieselfde plek af is. Daar is nie 'n slagyster binne 100km van daai jakkals gewees nie.
Self gewonder wat sou die ou se been afhaal. Dalk 'n haas met 'n .243?
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
Re: Slagyster nie die een
More... ekt so foto van n oom ontvang met so n been wat wou weet wat so maak?dis die tweede een in twee maande wat hy so kry.Nie hy of een van sy bure maak gebruik van ysters nie???Jakkie 321 wrote:Hierdie een was al voorheen in n slagyster gewees maar die 22-250 was toe sy dood.
JAN-HENDRIK
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Slagyster nie die een
Jan
Jy nie dalk n foto nie. Onthou jak loop wyd vang en kern gebied nie altyd dieselfde plek nie.
Groette
Jy nie dalk n foto nie. Onthou jak loop wyd vang en kern gebied nie altyd dieselfde plek nie.
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Slagyster nie die een
Is dit nie moontlik n struk wat so maak nie?
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Slagyster nie die een
Daardie hou lyk vir my ook heeltemaal te hoog vir 'n slagyster,ek reken dit was eerder 'n draad strik. Ek het toevallig 'n jakkals geskiet met wat uit 'n draadstrik ontsnap het,en daar was 'n duidelike merk aan sy arterbeen waar die strik die vel beskadig het.
Groete
Groete
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Slagyster nie die een
Yster vang gewoonlik net agter tone of buig v poot