Slagyster nie die een

Post Reply
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Slagyster nie die een

Post by Jakkie 321 »

Hierdie een was al voorheen in n slagyster gewees maar die 22-250 was toe sy dood.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Slagyster nie die een

Post by Geno »

Sit daai hou nie te hoog vir 'n yster nie?

Ek het die naweek een geskiet wat se agterbeen op dieselfde plek af is. Daar is nie 'n slagyster binne 100km van daai jakkals gewees nie.

Self gewonder wat sou die ou se been afhaal. Dalk 'n haas met 'n .243?
Goed, beter, 6millimeter!
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Slagyster nie die een

Post by Jakkie 321 »

Geno

Dink dis die foto wat dit so hoog laat lyk, maar een of ander hasie is ook nie ontmoontlik nie, wil mos eers probleem self oplos. :o
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13526
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Slagyster nie die een

Post by Capt. Yoda »

Sorry boys, ek probeer ook net
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Slagyster nie die een

Post by theedge »

Geno wrote:Sit daai hou nie te hoog vir 'n yster nie?

Ek het die naweek een geskiet wat se agterbeen op dieselfde plek af is. Daar is nie 'n slagyster binne 100km van daai jakkals gewees nie.

Self gewonder wat sou die ou se been afhaal. Dalk 'n haas met 'n .243?
Mooi een maat
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Slagyster nie die een

Post by Johnnie De Wet »

303? :laugh:
Jan-Hendrik
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am

Re: Slagyster nie die een

Post by Jan-Hendrik »

Jakkie 321 wrote:Hierdie een was al voorheen in n slagyster gewees maar die 22-250 was toe sy dood.
More... ekt so foto van n oom ontvang met so n been wat wou weet wat so maak?dis die tweede een in twee maande wat hy so kry.Nie hy of een van sy bure maak gebruik van ysters nie???
JAN-HENDRIK
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Slagyster nie die een

Post by Jakkie 321 »

Jan

Jy nie dalk n foto nie. Onthou jak loop wyd vang en kern gebied nie altyd dieselfde plek nie.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Slagyster nie die een

Post by BeesBreet »

Is dit nie moontlik n struk wat so maak nie?
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Slagyster nie die een

Post by Martin Marais »

Daardie hou lyk vir my ook heeltemaal te hoog vir 'n slagyster,ek reken dit was eerder 'n draad strik. Ek het toevallig 'n jakkals geskiet met wat uit 'n draadstrik ontsnap het,en daar was 'n duidelike merk aan sy arterbeen waar die strik die vel beskadig het.

Groete
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Slagyster nie die een

Post by pieter h »

Yster vang gewoonlik net agter tone of buig v poot
Post Reply