7.62x39 Ammo
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
7.62x39 Ammo
Ek is op soek na 7.62x39 ammo of as iemand dalk weet van n handelaar in die Weskaap is met billike pryse
-
marco
Re: 7.62x39 Ammo
Hi ou maat het jy al by city guns gehoor... hulle het nogal baie surplus weermag ammo geadverteer n tyd terug.tgg wrote:Ek is op soek na 7.62x39 ammo of as iemand dalk weet van n handelaar in die Weskaap is met billike pryse
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: 7.62x39 Ammo
hulle website se hulle het, maar die prys is bietjie rof dink ek, R6.30 elk en dan is dit nog berdan doppe.
Is jy al klaar vakansie gehou
Is jy al klaar vakansie gehou
-
marco
Re: 7.62x39 Ammo
Jissie janee dis te grof vir daai prys koop ek eerder dies en laai self... Ek het maar regdeur gewerk sal later in die jaar vakansie vat.. 
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 7.62x39 Ammo
Neville Koudstaal by LAWC
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: 7.62x39 Ammo
Hy het nog nie my laaste mail geantwoord nie, seker nog op vakansie. Sy prys is reg.Pappabeer wrote:Neville Koudstaal by LAWC
Dit is hoekom ek ander soek want my lisensie is nou goedgekeer en ek wil nie volgende naweek sit met n geweer sonder ammo nie
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 7.62x39 Ammo
Net 'n vraag
Die AK punt / koeël in mos nie dieselfde as 7.62 (.30) nie? Hoe beskikbaar / duur is dit?
Die AK punt / koeël in mos nie dieselfde as 7.62 (.30) nie? Hoe beskikbaar / duur is dit?
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: 7.62x39 Ammo
Die ak gebruik meestal n 123gr punt, maar dit is dieselfe specs as 308 of 30-06 punt.
Dit maak herlaai nie ekonomies nie, dit punt is te duur.
Nogal interesant is dat die ak punt in surplus ammo almal n yster staaf in het met bietjie lood en koper om the stafie.
die oos blok lande het blykbaar meer yster as lood
http://en.wikipedia.org/wiki/7.62%C3%9739mm

- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: 7.62x39 Ammo
Soos ek verstaan is die AK nominale kaliber nader aan .303 specs.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 7.62x39 Ammo
tgg wrote:Die ak gebruik meestal n 123gr punt, maar dit is dieselfe specs as 308 of 30-06 punt.
Dit maak herlaai nie ekonomies nie, dit punt is te duur.
Nogal interesant is dat die ak punt in surplus ammo almal n yster staaf in het met bietjie lood en koper om the stafie.
die oos blok lande het blykbaar meer yster as lood
http://en.wikipedia.org/wiki/7.62%C3%9739mm
Dit is nie die selfde specs as die 308 of 30-06 nie, die ak47 gebruik 'n .312 koeel die selfde as die 303, gaan lees bietjie op die Wikipedia link wat jy geplaas het.
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: 7.62x39 Ammo
Tac SHAC
August 29, 2014 ·
NORINCO AK 7.62 X 39 AMMUNITION AVAILABLE @ Tac SHAC:
Hi there All,
We have this AK ammunition available @ R 4237.51 for a tin of 750.00
For more information please contact us:
Johannesburg: lynette@tacshac.co.za / 011 888 4037
Bloemfontein: bloemfontein@tacshac.co.za / 051 451 1049
http://www.youtube.com/watch?v=IbHVls29s28
Have a safe and enjoyable day!
Lynette for Tac SHAC
011 888 4037
Paint it Black!
LIKE us on FACEBOOK if you have not done so already!
Chinese Norinco 7.62x39mm Ammo Review, Part 1
This is part 1 of my review of this Chinese Norinco production 7.62x39mm ball ammo. In this video we have a look at the ammunition components, part 2 will be...
YOUTUBE.COM
Hoor dalk by hulle, ek weet hulle het soortvan n depot in die kaap.

Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 7.62x39 Ammo
Is daar iemand wat ak herlaai? Is die 5.56 pad maar die beter een?
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: 7.62x39 Ammo
Wys jou met hoe sleg ek leesFlip nel wrote:tgg wrote:Die ak gebruik meestal n 123gr punt, maar dit is dieselfe specs as 308 of 30-06 punt.
Dit maak herlaai nie ekonomies nie, dit punt is te duur.
Nogal interesant is dat die ak punt in surplus ammo almal n yster staaf in het met bietjie lood en koper om the stafie.
die oos blok lande het blykbaar meer yster as lood
http://en.wikipedia.org/wiki/7.62%C3%9739mm
Dit is nie die selfde specs as die 308 of 30-06 nie, die ak47 gebruik 'n .312 koeel die selfde as die 303, gaan lees bietjie op die Wikipedia link wat jy geplaas het.
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: 7.62x39 Ammo
Ek het toe reggekom by LAWC, moes 1500 vat
Dankie
Dankie
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: 7.62x39 Ammo
Hein M. wrote:Is daar iemand wat ak herlaai? Is die 5.56 pad maar die beter een?
5.56 punte is baie goedkoper at 7.62 en die semi auto goed is mos maar dors