7.62x39 Ammo

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

7.62x39 Ammo

Post by tgg »

Ek is op soek na 7.62x39 ammo of as iemand dalk weet van n handelaar in die Weskaap is met billike pryse
marco

Re: 7.62x39 Ammo

Post by marco »

tgg wrote:Ek is op soek na 7.62x39 ammo of as iemand dalk weet van n handelaar in die Weskaap is met billike pryse
Hi ou maat het jy al by city guns gehoor... hulle het nogal baie surplus weermag ammo geadverteer n tyd terug.
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 7.62x39 Ammo

Post by tgg »

hulle website se hulle het, maar die prys is bietjie rof dink ek, R6.30 elk en dan is dit nog berdan doppe.

Is jy al klaar vakansie gehou
marco

Re: 7.62x39 Ammo

Post by marco »

Jissie janee dis te grof vir daai prys koop ek eerder dies en laai self... Ek het maar regdeur gewerk sal later in die jaar vakansie vat.. ++>:
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 7.62x39 Ammo

Post by Pappabeer »

Neville Koudstaal by LAWC
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 7.62x39 Ammo

Post by tgg »

Pappabeer wrote:Neville Koudstaal by LAWC
Hy het nog nie my laaste mail geantwoord nie, seker nog op vakansie. Sy prys is reg.

Dit is hoekom ek ander soek want my lisensie is nou goedgekeer en ek wil nie volgende naweek sit met n geweer sonder ammo nie
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 7.62x39 Ammo

Post by Hein M. »

Net 'n vraag

Die AK punt / koeël in mos nie dieselfde as 7.62 (.30) nie? Hoe beskikbaar / duur is dit?
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 7.62x39 Ammo

Post by tgg »

Die ak gebruik meestal n 123gr punt, maar dit is dieselfe specs as 308 of 30-06 punt.

Dit maak herlaai nie ekonomies nie, dit punt is te duur.


Nogal interesant is dat die ak punt in surplus ammo almal n yster staaf in het met bietjie lood en koper om the stafie.

die oos blok lande het blykbaar meer yster as lood

http://en.wikipedia.org/wiki/7.62%C3%9739mm
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: 7.62x39 Ammo

Post by Musgrave »

Soos ek verstaan is die AK nominale kaliber nader aan .303 specs.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 7.62x39 Ammo

Post by Flip Nel »

tgg wrote:Die ak gebruik meestal n 123gr punt, maar dit is dieselfe specs as 308 of 30-06 punt.

Dit maak herlaai nie ekonomies nie, dit punt is te duur.


Nogal interesant is dat die ak punt in surplus ammo almal n yster staaf in het met bietjie lood en koper om the stafie.

die oos blok lande het blykbaar meer yster as lood

http://en.wikipedia.org/wiki/7.62%C3%9739mm

Dit is nie die selfde specs as die 308 of 30-06 nie, die ak47 gebruik 'n .312 koeel die selfde as die 303, gaan lees bietjie op die Wikipedia link wat jy geplaas het.
marthinus100
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am

Re: 7.62x39 Ammo

Post by marthinus100 »

Tac SHAC
August 29, 2014 ·
NORINCO AK 7.62 X 39 AMMUNITION AVAILABLE @ Tac SHAC:
Hi there All,
We have this AK ammunition available @ R 4237.51 for a tin of 750.00
For more information please contact us:
Johannesburg: lynette@tacshac.co.za / 011 888 4037
Bloemfontein: bloemfontein@tacshac.co.za / 051 451 1049
http://www.youtube.com/watch?v=IbHVls29s28

Have a safe and enjoyable day!
Lynette for Tac SHAC
011 888 4037
Paint it Black!
LIKE us on FACEBOOK if you have not done so already!

Chinese Norinco 7.62x39mm Ammo Review, Part 1
This is part 1 of my review of this Chinese Norinco production 7.62x39mm ball ammo. In this video we have a look at the ammunition components, part 2 will be...
YOUTUBE.COM



Hoor dalk by hulle, ek weet hulle het soortvan n depot in die kaap.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 7.62x39 Ammo

Post by Hein M. »

Is daar iemand wat ak herlaai? Is die 5.56 pad maar die beter een?
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 7.62x39 Ammo

Post by tgg »

Flip nel wrote:
tgg wrote:Die ak gebruik meestal n 123gr punt, maar dit is dieselfe specs as 308 of 30-06 punt.

Dit maak herlaai nie ekonomies nie, dit punt is te duur.


Nogal interesant is dat die ak punt in surplus ammo almal n yster staaf in het met bietjie lood en koper om the stafie.

die oos blok lande het blykbaar meer yster as lood

http://en.wikipedia.org/wiki/7.62%C3%9739mm

Dit is nie die selfde specs as die 308 of 30-06 nie, die ak47 gebruik 'n .312 koeel die selfde as die 303, gaan lees bietjie op die Wikipedia link wat jy geplaas het.
Wys jou met hoe sleg ek lees ;D
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 7.62x39 Ammo

Post by tgg »

Ek het toe reggekom by LAWC, moes 1500 vat

Dankie
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: 7.62x39 Ammo

Post by tgg »

Hein M. wrote:Is daar iemand wat ak herlaai? Is die 5.56 pad maar die beter een?

5.56 punte is baie goedkoper at 7.62 en die semi auto goed is mos maar dors
Post Reply