Tuisgemaakte spotlight mount

Post Reply
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Tuisgemaakte spotlight mount

Post by C.J. »

Hi manne,

Ek het na baie koste berekeninge besluit om my eie "mount" te bou wat na bietjie verstelling, lees buig, baie goed werk. Ek het 'n Night Stalker 180 op my geweer en hy sit na elke skoot presies waar hy moet sit.

Image

Ek het 2 ringe opgesit om hom stewiger te maak.

Image

Flatbar en 'n bout

Image

En dit is hoe hy lyk. Die twee ringe bly maar op my teleskoop.
Dit is 'n goedkoop opsie vir 'n praktiese mens.

Groete
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Tuisgemaakte spotlight mount

Post by Stefan764 »

Mooi gedoen ou CJ!

Waarvoor gaan jy hulle in die mark sit? Ek bestel een!

Stef
(PS - ek het n 30mm tube)  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Tuisgemaakte spotlight mount

Post by C.J. »

Stef,

Daai 30mm tube jaag die prys aansienlik op, hierdie is sommer windbuks ringe wat ek gebruik het..  Ek dink dit was R130 vir die twee. Die res was seker R20.00. Ek se jou wat, gee my R1500 dan kry jy 'n 180 Night Stalker gratis saam!

Groete
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Tuisgemaakte spotlight mount

Post by C.J. »

Stef,

Ek spot oor die prys. Ek bou nie die goed vir verkoop nie, dis maar net 'n plan wet ek deel.

C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Tuisgemaakte spotlight mount

Post by Freek »

C.J, Daai is 'n baie mooi plan. Wys jou nou net, as mens die grys stof reg inspan kan jy 'n ding maak werk. Laat my dink aan 'n storie wat ek gelees het oor die Duitse konsentrasie kampe in die ou Duits wes Afrika, van melewe se dae. 2 Engelse troepe stap langs die konsentrasie kamp se grens draad af, een s? vir sy p?l... "ons kan nie dit durf waag om 'n rol doringdraad oor die heining te gooi nie..."

Sy pel vra..."Hoekom"

Die man antwoord toe... "Om rede hierdie Duitsers daai rol sal vat en voor ons, ons o? uitvee ry hulle met 'n tenk hieruit."
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Tuisgemaakte spotlight mount

Post by C.J. »

Freek,

Goeies!!
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Post Reply