Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het na baie koste berekeninge besluit om my eie "mount" te bou wat na bietjie verstelling, lees buig, baie goed werk. Ek het 'n Night Stalker 180 op my geweer en hy sit na elke skoot presies waar hy moet sit.
Ek het 2 ringe opgesit om hom stewiger te maak.
Flatbar en 'n bout
En dit is hoe hy lyk. Die twee ringe bly maar op my teleskoop.
Dit is 'n goedkoop opsie vir 'n praktiese mens.
Daai 30mm tube jaag die prys aansienlik op, hierdie is sommer windbuks ringe wat ek gebruik het.. Ek dink dit was R130 vir die twee. Die res was seker R20.00. Ek se jou wat, gee my R1500 dan kry jy 'n 180 Night Stalker gratis saam!
C.J, Daai is 'n baie mooi plan. Wys jou nou net, as mens die grys stof reg inspan kan jy 'n ding maak werk. Laat my dink aan 'n storie wat ek gelees het oor die Duitse konsentrasie kampe in die ou Duits wes Afrika, van melewe se dae. 2 Engelse troepe stap langs die konsentrasie kamp se grens draad af, een s? vir sy p?l... "ons kan nie dit durf waag om 'n rol doringdraad oor die heining te gooi nie..."
Sy pel vra..."Hoekom"
Die man antwoord toe... "Om rede hierdie Duitsers daai rol sal vat en voor ons, ons o? uitvee ry hulle met 'n tenk hieruit."