Weet iemand dalk waar kan mens naby Pretoria ietsie gaan skiet voor einde van die jaar of vroeg in Januarie?
Groete
Douw
dagjag/skiet iewers na aan Pretoria?
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: dagjag/skiet iewers na aan Pretoria?
Nee jammer ek weet nie maar na 'n aand se groot party in Hatfield of 'n dans-akademie is jou kanse goed om 'n kat te skiet

- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: dagjag/skiet iewers na aan Pretoria?
Ek is ook bereid om 'n kat te skiet... maar hiervoor het ek eintlik die nodige permitte nodig.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: dagjag/skiet iewers na aan Pretoria?
Probeer loodswaai da is berug van hulle in die SA Jagters 60km vanaf Pretoria
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: dagjag/skiet iewers na aan Pretoria?
Dankie, ek het gekyk op hul webwerf. Dit lyk na 'n mooi plek.
