dagjag/skiet iewers na aan Pretoria?

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

dagjag/skiet iewers na aan Pretoria?

Post by douw »

Weet iemand dalk waar kan mens naby Pretoria ietsie gaan skiet voor einde van die jaar of vroeg in Januarie?

Groete
Douw
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: dagjag/skiet iewers na aan Pretoria?

Post by Riaan Kriel »

Nee jammer ek weet nie maar na 'n aand se groot party in Hatfield of 'n dans-akademie is jou kanse goed om 'n kat te skiet >:D ++>:
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: dagjag/skiet iewers na aan Pretoria?

Post by douw »

>:+ >:+

Ek is ook bereid om 'n kat te skiet... maar hiervoor het ek eintlik die nodige permitte nodig. >:D
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2320
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: dagjag/skiet iewers na aan Pretoria?

Post by JAGTERSREG-JRM »

Probeer loodswaai da is berug van hulle in die SA Jagters 60km vanaf Pretoria
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: dagjag/skiet iewers na aan Pretoria?

Post by douw »

Dankie, ek het gekyk op hul webwerf. Dit lyk na 'n mooi plek.
Post Reply