Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Capt. Yoda
Hero Member
Posts: 13530 Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Post
by Capt. Yoda » Fri Dec 12, 2014 9:22 am
Yes Manne
Weet iemand waar mens so paar van die koels kan kry vir "stock". EK het n paar gesien by n winkel maar hulle prys somer dieselfde daar as Accubonds
As hier iemand is wat so 100 of so het wat rond le skree maar
Groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Kallie Fernhout
Hero Member
Posts: 992 Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Post
by Kallie Fernhout » Fri Dec 12, 2014 9:29 am
Ek weet Wildman in capegate weskaap het gehad maar sit maar op n stoel as jy vra vir prys. Hul het nogal duur geraak
Frikkie Coetzee
Hero Member
Posts: 2151 Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Post
by Frikkie Coetzee » Fri Dec 12, 2014 9:34 am
wat is die prys nou? Ek het n bulk pack destyds gekoop en wil hulle nog skiet
Hein22
Hero Member
Posts: 1481 Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Post
by Hein22 » Fri Dec 12, 2014 9:38 am
Vra vir dries skiet, ek weet nie of hy nog het nie maar hy wou laas van so hele paar onslae raak.
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Fri Dec 12, 2014 9:43 am
S&O het nie voorraad, maar prys getoon is R270 per 50.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Kallie Fernhout
Hero Member
Posts: 992 Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Post
by Kallie Fernhout » Fri Dec 12, 2014 9:44 am
As ek reg is is prys by wildman nou R3.80 vir 50
Hein22
Hero Member
Posts: 1481 Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Post
by Hein22 » Fri Dec 12, 2014 9:52 am
Kallie wrote: As ek reg is is prys by wildman nou R3.80 vir 50
WHAT A BARGAIN!!! Ek wil asb 10,000 hê.
Kallie Fernhout
Hero Member
Posts: 992 Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Post
by Kallie Fernhout » Fri Dec 12, 2014 9:58 am
Hein22 wrote: Kallie wrote: As ek reg is is prys by wildman nou R3.80 vir 50
WHAT A BARGAIN!!! Ek wil asb 10,000 hê.
Dan moet jy soomer vir jou 2000 vat gaan seker nie gou daai bargain weer kry nie
Capt. Yoda
Hero Member
Posts: 13530 Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Post
by Capt. Yoda » Fri Dec 12, 2014 10:09 am
Gromit wrote: wat is die prys nou? Ek het n bulk pack destyds gekoop en wil hulle nog skiet
Die wat ek gesine het was R430 vir 50
want daar staan mos nou hunting op die boksie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Hein (Haan)
Hero Member
Posts: 1088 Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Post
by Hein (Haan) » Fri Dec 12, 2014 10:30 am
en ek het n maand en n half terug al myne verkoop teen R3/koeel posgeld ingesluit.
Hier in Vryburg is net Nosler 70gr oor @ R395/100
Jurie Vermaak
Full Member
Posts: 209 Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Post
by Jurie Vermaak » Wed Dec 17, 2014 6:34 pm
Capt,
Ek het vir jou n PM gestuur
Dries Skiet
Hero Member
Posts: 1093 Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Post
by Dries Skiet » Thu Dec 18, 2014 1:51 pm
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.