6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Post by Capt. Yoda »

Yes Manne

Weet iemand waar mens so paar van die koels kan kry vir "stock". EK het n paar gesien by n winkel maar hulle prys somer dieselfde daar as Accubonds :o
As hier iemand is wat so 100 of so het wat rond le skree maar

Groete
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: 6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Post by Kallie Fernhout »

Ek weet Wildman in capegate weskaap het gehad maar sit maar op n stoel as jy vra vir prys. Hul het nogal duur geraak
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: 6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Post by Frikkie Coetzee »

wat is die prys nou? Ek het n bulk pack destyds gekoop en wil hulle nog skiet
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: 6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Post by Hein22 »

Vra vir dries skiet, ek weet nie of hy nog het nie maar hy wou laas van so hele paar onslae raak.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Post by tripodmvr »

S&O het nie voorraad, maar prys getoon is R270 per 50.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: 6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Post by Kallie Fernhout »

As ek reg is is prys by wildman nou R3.80 vir 50
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: 6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Post by Hein22 »

Kallie wrote:As ek reg is is prys by wildman nou R3.80 vir 50
WHAT A BARGAIN!!! Ek wil asb 10,000 hê.
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: 6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Post by Kallie Fernhout »

Hein22 wrote:
Kallie wrote:As ek reg is is prys by wildman nou R3.80 vir 50
WHAT A BARGAIN!!! Ek wil asb 10,000 hê.
Dan moet jy soomer vir jou 2000 vat gaan seker nie gou daai bargain weer kry nie ;D
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Post by Capt. Yoda »

Gromit wrote:wat is die prys nou? Ek het n bulk pack destyds gekoop en wil hulle nog skiet

Die wat ek gesine het was R430 vir 50 :o want daar staan mos nou hunting op die boksie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: 6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Post by Hein (Haan) »

:( en ek het n maand en n half terug al myne verkoop teen R3/koeel posgeld ingesluit.
Hier in Vryburg is net Nosler 70gr oor @ R395/100
User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Re: 6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Post by Jurie Vermaak »

Capt,

Ek het vir jou n PM gestuur
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1093
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: 6mm 95gr Nosler Balistcic Tips

Post by Dries Skiet »

Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Post Reply