Piet - Skiet
Vir my werk aksie gepak met 'n loop n?rens raak nie (Free floating). Ek s? nie die ander is verkeerd nie, maar as dit werk dont fix it.
kolf vol lengte pak
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: kolf vol lengte pak
Majuba,
My Ruger M77MKII Target .25-06 is regdeur gepak.
Ek het hom so by die vorige eienaar gekoop.
Met 90gr Winchester fabrieks ammo:
100m = 7-8mm groepe.
200m = 20mm groepe.
Groete,
Eugene
My Ruger M77MKII Target .25-06 is regdeur gepak.
Ek het hom so by die vorige eienaar gekoop.
Met 90gr Winchester fabrieks ammo:
100m = 7-8mm groepe.
200m = 20mm groepe.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Christoff Bosch
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am
Re: kolf vol lengte pak
Hallo Piet Skiet
tem saam met spekeries aksie pak en free float werk baie goed oor die algemeen.
Het my Winchester .243 vollengte laat pak en geen verskil teenoor hoe hy was toe net aksie gepak was nie.
Groete
CB
tem saam met spekeries aksie pak en free float werk baie goed oor die algemeen.
Het my Winchester .243 vollengte laat pak en geen verskil teenoor hoe hy was toe net aksie gepak was nie.
Groete
CB
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: kolf vol lengte pak
Werk vir my ook.spekieries wrote: Piet - Skiet
Vir my werk aksie gepak met 'n loop n?rens raak nie (Free floating). Ek s? nie die ander is verkeerd nie, maar as dit werk dont fix it.
Pak die aksie.
Die 303 Brit was n oorlog / aanvals geweer waar die prioriteit nie sun MOA groepeerings was nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: kolf vol lengte pak
Oom Ginger verstaan daai ding van werk met gewere...Piet-Skiet wrote: Spekeries dis oor die algemeen wat ek ook verkies,dis hoekom ek vra. Dis goed om tehoor dat jou kwartduim mooi skiet wat so gepak is. Ek vertrou oom ginger...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: kolf vol lengte pak
Oom Ginger is heeltemaal reg, dit is a.g.v. die manier waarop die kolf in twee dele is ,Daar is altyd beweging op daai kolwe dit is die enigste manier om die beweging te bekamp.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: kolf vol lengte pak
Piet
Jy kan maar Oom Ginger en die res van die manne wat saam stem se raad volg. Faan het die spyker hierdie keer reg op die kop geslaan!
Moet byse dat die regdeur pak moeiliker is as net die aksie maar met Oom Ginger kan jy maar voortgaan en dit doen.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Peter OMoore
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am
Re: kolf vol lengte pak
Hallo daar,
My 30-06 was eers eers "free-floating".
Na veranderinge op geweer 4 jaar gelede is die aksie en loop regdeur gepak.
Werk uitstekend!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: kolf vol lengte pak
Hi
Wil ma net my steun aan oom Fanie en Wouter hier toese.......Dis agv die hout (kolf) wat in twee dele is wat dit noodsaak vir volle pakking......
Mooi loop
Francois
Wil ma net my steun aan oom Fanie en Wouter hier toese.......Dis agv die hout (kolf) wat in twee dele is wat dit noodsaak vir volle pakking......
Mooi loop
Francois