kolf vol lengte pak

Post Reply
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: kolf vol lengte pak

Post by spekieries »

Piet - Skiet

Vir my werk aksie gepak met 'n loop n?rens raak nie (Free floating). Ek s? nie die ander is verkeerd nie, maar as dit werk dont fix it.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: kolf vol lengte pak

Post by Geno »

Majuba,
My Ruger M77MKII Target .25-06 is regdeur gepak.
Ek het hom so by die vorige eienaar gekoop.
Met 90gr Winchester fabrieks ammo:
100m = 7-8mm groepe.
200m = 20mm groepe.


Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Christoff Bosch
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Thu Mar 03, 2011 7:57 am

Re: kolf vol lengte pak

Post by Christoff Bosch »

Hallo Piet Skiet
tem saam met spekeries aksie pak en free float werk baie goed oor die algemeen.
Het my Winchester .243 vollengte laat pak en geen verskil teenoor hoe hy was toe net aksie gepak was nie.
Groete
CB
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: kolf vol lengte pak

Post by Gerhard »

spekieries wrote: Piet - Skiet

Vir my werk aksie gepak met 'n loop n?rens raak nie (Free floating). Ek s? nie die ander is verkeerd nie, maar as dit werk dont fix it.
Werk vir my ook.

Pak die aksie.

Die 303 Brit was n oorlog / aanvals geweer waar die prioriteit nie sun MOA groepeerings was nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: kolf vol lengte pak

Post by Gerhard »

Piet-Skiet wrote: Spekeries dis oor die algemeen wat ek ook verkies,dis hoekom ek vra. Dis goed om tehoor dat jou kwartduim mooi skiet wat so gepak is. Ek vertrou oom ginger...
Oom Ginger verstaan daai ding van werk met gewere...  ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: kolf vol lengte pak

Post by fanie17 »

Oom Ginger is heeltemaal reg, dit is a.g.v. die manier waarop die kolf in twee dele is ,Daar is altyd beweging op daai kolwe dit is die enigste manier om die beweging te bekamp.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7550
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: kolf vol lengte pak

Post by Wouter Roets »

Piet

Jy kan maar Oom Ginger en die res van die manne wat saam stem se raad volg. Faan het die spyker hierdie keer reg op die kop geslaan! ;D

Moet byse dat die regdeur pak moeiliker is as net die aksie maar met Oom Ginger kan jy maar voortgaan en dit doen.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Peter OMoore
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am

Re: kolf vol lengte pak

Post by Peter OMoore »

;D

Hallo daar,

My 30-06 was eers eers "free-floating".

Na veranderinge op geweer 4 jaar gelede is die aksie en loop regdeur gepak.

Werk uitstekend!
;D ++>:
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: kolf vol lengte pak

Post by Francois Marais »

Hi

Wil ma net my steun aan oom Fanie en Wouter hier toese.......Dis agv die hout (kolf) wat in twee dele is wat dit noodsaak vir volle pakking......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply