Dagga blaar olie

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Dagga blaar olie

Post by Cobus(Cobb) »

Enige info sal waardeer word....vir medisinale gebruike.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Dagga blaar olie

Post by cassie_calvinia »

so mors mens nie daai goed nie
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Dagga blaar olie

Post by Capt. Yoda »

lmga Cobus dalk help die video

of so
http://www.wikihow.com/Make-a-Medical-Marijuana-Oil
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Dagga blaar olie

Post by mariusr »

As jy hom nou klaar gerook het en jy val miskien en maak jou been seer!? Dan kou jy so paar blare en smeer daai olie op jou seer been! He he! Werk soos 'n bom letterlik en figuurlik!
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Dagga blaar olie

Post by Wismit »

:police: Julle praat nou tronk sake !!!

W.S
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Dagga blaar olie

Post by mariusr »

W.S onthou jy mag hom drink aan smeer ens. Maar jy mag hom nie rook nie? He he!
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Dagga blaar olie

Post by Wismit »

Ek weet darem nie - die wet sê jy mag hom glad nie eers in jou besit hê nie !!

W.S
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Dagga blaar olie

Post by mariusr »

Jy kry dagga tee en medisyne wat ek self gesien het blykbaar heel wettig? Ek het self dagga pitte bekend as hemp vir my papegaaie gekoop heel gesond om te eet en wettig by saad handelaars!.wil net noem dat die dagga pitte wat jy koop om te eet blykbaar bestraal is en dit nie groei as jy dit plant nie?
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Dagga blaar olie

Post by Wismit »

Nee sorry julle - ek stem nie saam nie. Jy mag nog nie enige dagga of dagga produkte in jou besit hê nie, tensy deur `n dokter voor geskryf is nie.
Ek stel voor dat jul eers jul navorsing doen.

Ek het al baie gehoor van die olie wat selfs kanker genees. As dit `n saak van lewe of dood is - sal mens enige iets doen.

Jy kry heelwat info oor hoe om die olie te maak ge-google en selfs op youtube.

W.S
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Dagga blaar olie

Post by mariusr »

Dagga produkte soos tee,olies en saad om te eet word tans wettig verkoop in SA! Ek het nog tans sak dagga pitte vir die voels! Dit word blykbaar van suid amerika in gevoer maar soos gese groei nie as jy dit plant nie want is bestraal.Dagga tee en die olies het ek self te koop gesien heel wettig. Daarom my eerste post jy mag dit drink eet ens.maar mag dit nie rook nie? Dagga is wettig in baie lande en word baie as medisyne gebruik so ook in SA!.In SA is dit onwettig om dagga te rook maar die ander gebruike is verseker nie onwettig nie my skoonma het self die tee gedrink vir haar siekte..
Last edited by mariusr on Thu May 08, 2014 12:05 pm, edited 1 time in total.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Dagga blaar olie

Post by mariusr »

Dankie Ludwig daar klaar jy dit op!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Dagga blaar olie

Post by Eugene »

Wismit wrote:Nee sorry julle - ek stem nie saam nie. Jy mag nog nie enige dagga of dagga produkte in jou besit hê nie, tensy deur `n dokter voor geskryf is nie.
Ek stel voor dat jul eers jul navorsing doen.

Ek het al baie gehoor van die olie wat selfs kanker genees. As dit `n saak van lewe of dood is - sal mens enige iets doen.

Jy kry heelwat info oor hoe om die olie te maak ge-google en selfs op youtube.

W.S
Sien Ludwig het my voorgespring, maar jy kry 'n "wilde dagga"-plant (hemp). Sy produkte word meestal verkoop by kruiewinkels en so aan en baie van die olies en tee word daarvan gemaak. Al wat jy kry as jy dit rook, is keelseer.... ;)

As jy die regte goed soek, probeer jou naaste petroljoggie, hulle is die groot verspreiders van dagga.... Moenie vra hoe ek weet nie, ek was daai student teen wie jou ouers jou gewaarsku het.... :):
Aim small, miss small
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: Dagga blaar olie

Post by TOKELOS »

Cobus,
die meeste groot hengelwinkels hou ook hemp seed oil aan.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Dagga blaar olie

Post by Capt. Yoda »

TOKELOS wrote:Cobus,
die meeste groot hengelwinkels hou ook hemp seed oil aan.

Ja wou ook nou net se.Maar weti hoe hy in n twisp gaan smaak nie ::)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Dagga blaar olie

Post by mariusr »

Die visse raak gerook dan byt hulle makliker!!? He he! Papegaaie broei ook beter as hulle hemp sade eet? So die Manne met probleme ek het paar pitte!!! :): :o ++>:
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Dagga blaar olie

Post by Wayne »

Cobus
We got some for my Late Dad as the person we got it from said it had helped him and a few of his friends, it has really turned them around. The thing is that I think we were too late with my Dad as he could not eat any more, so if you are thinking of getting some for whoever, do not leave it too late. A syringe will last ages.
Nothing Ventured, Nothing gained.
PM sent
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Dagga blaar olie

Post by Cobus(Cobb) »

Thanx Wayne, will reply to PM soon
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Dagga blaar olie

Post by Beretta »

Wat wil jy met die goed doen dit is die duiwel se twak daardie loop maar lig vir dit
User avatar
willemakou
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 252
Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm

Re: Dagga blaar olie

Post by willemakou »

Eugene wrote:
Wismit wrote:Nee sorry julle - ek stem nie saam nie. Jy mag nog nie enige dagga of dagga produkte in jou besit hê nie, tensy deur `n dokter voor geskryf is nie.
Ek stel voor dat jul eers jul navorsing doen.

Ek het al baie gehoor van die olie wat selfs kanker genees. As dit `n saak van lewe of dood is - sal mens enige iets doen.

Jy kry heelwat info oor hoe om die olie te maak ge-google en selfs op youtube.

W.S
Sien Ludwig het my voorgespring, maar jy kry 'n "wilde dagga"-plant (hemp). Sy produkte word meestal verkoop by kruiewinkels en so aan en baie van die olies en tee word daarvan gemaak. Al wat jy kry as jy dit rook, is keelseer.... ;)

As jy die regte goed soek, probeer jou naaste petroljoggie, hulle is die groot verspreiders van dagga.... Moenie vra hoe ek weet nie, ek was daai student teen wie jou ouers jou gewaarsku het.... :):
Jy weet ten minste uit ervaring dat dit keelseer veroorsaak. Dis is praktiese ervaring en lesse wat ons op die Forum nodig het! Dankie Eugene!
Post Reply