Dagga blaar olie
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Dagga blaar olie
Enige info sal waardeer word....vir medisinale gebruike.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Dagga blaar olie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Dagga blaar olie
As jy hom nou klaar gerook het en jy val miskien en maak jou been seer!? Dan kou jy so paar blare en smeer daai olie op jou seer been! He he! Werk soos 'n bom letterlik en figuurlik!
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Dagga blaar olie
W.S
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Dagga blaar olie
W.S onthou jy mag hom drink aan smeer ens. Maar jy mag hom nie rook nie? He he!
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Dagga blaar olie
Ek weet darem nie - die wet sê jy mag hom glad nie eers in jou besit hê nie !!
W.S
W.S
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Dagga blaar olie
Jy kry dagga tee en medisyne wat ek self gesien het blykbaar heel wettig? Ek het self dagga pitte bekend as hemp vir my papegaaie gekoop heel gesond om te eet en wettig by saad handelaars!.wil net noem dat die dagga pitte wat jy koop om te eet blykbaar bestraal is en dit nie groei as jy dit plant nie?
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Dagga blaar olie
Nee sorry julle - ek stem nie saam nie. Jy mag nog nie enige dagga of dagga produkte in jou besit hê nie, tensy deur `n dokter voor geskryf is nie.
Ek stel voor dat jul eers jul navorsing doen.
Ek het al baie gehoor van die olie wat selfs kanker genees. As dit `n saak van lewe of dood is - sal mens enige iets doen.
Jy kry heelwat info oor hoe om die olie te maak ge-google en selfs op youtube.
W.S
Ek stel voor dat jul eers jul navorsing doen.
Ek het al baie gehoor van die olie wat selfs kanker genees. As dit `n saak van lewe of dood is - sal mens enige iets doen.
Jy kry heelwat info oor hoe om die olie te maak ge-google en selfs op youtube.
W.S
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Dagga blaar olie
Dagga produkte soos tee,olies en saad om te eet word tans wettig verkoop in SA! Ek het nog tans sak dagga pitte vir die voels! Dit word blykbaar van suid amerika in gevoer maar soos gese groei nie as jy dit plant nie want is bestraal.Dagga tee en die olies het ek self te koop gesien heel wettig. Daarom my eerste post jy mag dit drink eet ens.maar mag dit nie rook nie? Dagga is wettig in baie lande en word baie as medisyne gebruik so ook in SA!.In SA is dit onwettig om dagga te rook maar die ander gebruike is verseker nie onwettig nie my skoonma het self die tee gedrink vir haar siekte..
Last edited by mariusr on Thu May 08, 2014 12:05 pm, edited 1 time in total.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Dagga blaar olie
Dankie Ludwig daar klaar jy dit op!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Dagga blaar olie
Sien Ludwig het my voorgespring, maar jy kry 'n "wilde dagga"-plant (hemp). Sy produkte word meestal verkoop by kruiewinkels en so aan en baie van die olies en tee word daarvan gemaak. Al wat jy kry as jy dit rook, is keelseer....Wismit wrote:Nee sorry julle - ek stem nie saam nie. Jy mag nog nie enige dagga of dagga produkte in jou besit hê nie, tensy deur `n dokter voor geskryf is nie.
Ek stel voor dat jul eers jul navorsing doen.
Ek het al baie gehoor van die olie wat selfs kanker genees. As dit `n saak van lewe of dood is - sal mens enige iets doen.
Jy kry heelwat info oor hoe om die olie te maak ge-google en selfs op youtube.
W.S
As jy die regte goed soek, probeer jou naaste petroljoggie, hulle is die groot verspreiders van dagga.... Moenie vra hoe ek weet nie, ek was daai student teen wie jou ouers jou gewaarsku het....
Aim small, miss small
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Dagga blaar olie
Cobus,
die meeste groot hengelwinkels hou ook hemp seed oil aan.
die meeste groot hengelwinkels hou ook hemp seed oil aan.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Dagga blaar olie
TOKELOS wrote:Cobus,
die meeste groot hengelwinkels hou ook hemp seed oil aan.
Ja wou ook nou net se.Maar weti hoe hy in n twisp gaan smaak nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Dagga blaar olie
Die visse raak gerook dan byt hulle makliker!!? He he! Papegaaie broei ook beter as hulle hemp sade eet? So die Manne met probleme ek het paar pitte!!!

-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Dagga blaar olie
Cobus
We got some for my Late Dad as the person we got it from said it had helped him and a few of his friends, it has really turned them around. The thing is that I think we were too late with my Dad as he could not eat any more, so if you are thinking of getting some for whoever, do not leave it too late. A syringe will last ages.
Nothing Ventured, Nothing gained.
PM sent
We got some for my Late Dad as the person we got it from said it had helped him and a few of his friends, it has really turned them around. The thing is that I think we were too late with my Dad as he could not eat any more, so if you are thinking of getting some for whoever, do not leave it too late. A syringe will last ages.
Nothing Ventured, Nothing gained.
PM sent
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Dagga blaar olie
Thanx Wayne, will reply to PM soon
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Dagga blaar olie
Wat wil jy met die goed doen dit is die duiwel se twak daardie loop maar lig vir dit
- willemakou
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Mon Jan 30, 2012 8:19 pm
Re: Dagga blaar olie
Jy weet ten minste uit ervaring dat dit keelseer veroorsaak. Dis is praktiese ervaring en lesse wat ons op die Forum nodig het! Dankie Eugene!Eugene wrote:Sien Ludwig het my voorgespring, maar jy kry 'n "wilde dagga"-plant (hemp). Sy produkte word meestal verkoop by kruiewinkels en so aan en baie van die olies en tee word daarvan gemaak. Al wat jy kry as jy dit rook, is keelseer....Wismit wrote:Nee sorry julle - ek stem nie saam nie. Jy mag nog nie enige dagga of dagga produkte in jou besit hê nie, tensy deur `n dokter voor geskryf is nie.

W.S![]()
As jy die regte goed soek, probeer jou naaste petroljoggie, hulle is die groot verspreiders van dagga.... Moenie vra hoe ek weet nie, ek was daai student teen wie jou ouers jou gewaarsku het....