Watse CD??

Post Reply
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Watse CD??

Post by Pvdw »

Hi almal.

Soos julle al seker gesien het is ek stadig maar seker besig om so 'n paar dingetjies vir jakkie skiet bymekaar te maak.

Volgende item op my lys is 'n CD met geluide.

Kan iemand my dalk s? wat is beskikbaar en waar om dit te kry.

Ek weet wel van Tafie sin wat hier te koop is.

Wat is daar nog en wat sal julle vir my as my eerste en enigste CD voorstel??

Laat weet asb.
Work to live, don"t live to work
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Watse CD??

Post by Francois Marais »

Pvdw

Kyk of jy nie by n kursus van Hein kan uitkom nie, deel van die kursus materiaal is n CD en DVD, dan het jy sommer twee vliee met een klap.....

Die vol 6 CD van Heinrich het ook baie goeie klanke op.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Watse CD??

Post by Pvdw »

Dankie Francois.

Ek bly in Pretoria en ek sien Heinrich het 'n kursus in Feb. hier onder my neus in Delmas maar ek en my broer gaan daardie naweek Sterkfontein dam toe on te gaan vlieghengel vir geelvis ;D ;D Daai plek moet naby die hemel wees, nice vis, pragtige natuur en sommer net rustig.

Sal lyk my maar die hand in die sak moet steek en elders CD koop. Het juis vandag my e-boek van H by die poskantoor gaan optel.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Watse CD??

Post by Francois Marais »

Pvdw

Ek sal nie sommer enige CD koop nie, praat maar weer met Hein en kry een van hom af, daar is so baie oppi mark met ge-copy de klanke, en swak kwaliteit, koop maar by die baas homself.

Net my 2c....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Watse CD??

Post by Pvdw »

Dankie F.

Ek het al geleer om oorspronklik te koop en klaar te kry.

Die ding is net dat ek sien daar is meer as 1 CD wat al bespreek is en ek wil graag 1 van die koop waarmee die manne tevrede is maar ek weet nie watter een nie.

Jy noem vir my H se CD nr6. Wel ek het nie eers geweet daar is so baie nie, so ek het reeds 5 ander vir eers uitgeskakel net omdat jy die ondervinding het ;D ;D

Miskien moet ons vir H vra om 'n "BEST of Hein's Jakkie vastrap" CD te maak en dan het ons mos als in 1

Peet
Work to live, don"t live to work
Post Reply