thanx
francois



Ek sal later vandag vir jou 'n link laai wat ek gebruik het. Dit was my eerste maar lyk 200% beter as wat Hugo van Zyl Sports my eerste geweer gedoen het.saimportsuplies wrote: ek wil nou vannaand my newe 243 ruger varmint pak maar wil weet wat is nou die regte way om te gaan?ek weet dat ek die oppervlak waar ek pak grof en olie loos moet kry en ek weet al die gate ens. moet gestop word ens. maar party se jy moet tape plak onder jou aksie sodat nadat jy als weer aan mekaar sit die skroewe darm die tape se dikte kan vastrek en die ander se gebruik g-klamps. ek het nou die regte brownels gekry........ as iemand kemmis het asb. help..........
francois


Hokaai!ek wil nou vannaand my newe 243 ruger varmint pak





