JAKKALS GELUIDE
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
JAKKALS GELUIDE
Ek het 5 Maart 'n jakkals in 'n hok gevang. Die teef {ek skat 6mnde oud} het egter nooit enige geluid gemaak nie, en is vir n geruime tyd in 'n hok van 3mx3m in groter hok geplaas en het steeds nie geluid gemaak nie. Ek het egter 'n reun in yster gevang en die het vreeslik geskree voordat ek haar verlos het. Nou wil ek weet hoekom skree teef nie, het sy tegroot geskrik of skree tewe nie?
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: JAKKALS GELUIDE
Chris
Natuurlik skree die tewe ook.
Die arme jakkie stres haar mos nou dood en sal mos nou nie gaan staan en geluide maak nie.
Caller
Natuurlik skree die tewe ook.
Die arme jakkie stres haar mos nou dood en sal mos nou nie gaan staan en geluide maak nie.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: JAKKALS GELUIDE
Chris
As sy stres, board haar. Dis die nuwe SA re?l.

Christo
As sy stres, board haar. Dis die nuwe SA re?l.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: JAKKALS GELUIDE
Chris
Niks wat 'n dame so laat gil as 'n skelm knyp op die boud
Niks wat 'n dame so laat gil as 'n skelm knyp op die boud
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: JAKKALS GELUIDE
Heinrich
Ag nee man,
ek wou Sondag vir my 'n nuwe ringtune op my telefoon laai toe ek sien dat die CD's nie rekenaar toe kan copy nie. SEKER 'N GOEIE DING OOK. Nou sal jy vir my ou flekkie se geraas moet stuur vir 'n ringtune. Dan skiet ek hulle sommer so bel bel. Ek sal ook kan sien wie is die jakkalse as die telefoon lui tussen sogenaamde vrinne.

EK SAL GEDULDIG WAG.
Dankie
Christo
Ag nee man,
ek wou Sondag vir my 'n nuwe ringtune op my telefoon laai toe ek sien dat die CD's nie rekenaar toe kan copy nie. SEKER 'N GOEIE DING OOK. Nou sal jy vir my ou flekkie se geraas moet stuur vir 'n ringtune. Dan skiet ek hulle sommer so bel bel. Ek sal ook kan sien wie is die jakkalse as die telefoon lui tussen sogenaamde vrinne.
EK SAL GEDULDIG WAG.
Dankie
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: JAKKALS GELUIDE
Heinrich
Geduldig, jy maai seker onder die jakkies
Christo
Geduldig, jy maai seker onder die jakkies
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: JAKKALS GELUIDE
Christo, ek het vir jou 'n PM gestuur.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: JAKKALS GELUIDE
Dankie , Heinrich, ek gaan weer probeer. Miskien is die rekenaar wat ek wou probeer te oud. Sal 'n ander een probeer
Christo
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.