JAKKALS GELUIDE

Post Reply
User avatar
CHRIS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm

JAKKALS GELUIDE

Post by CHRIS »

Ek het 5 Maart 'n jakkals in 'n hok gevang. Die teef {ek skat 6mnde oud} het egter nooit enige geluid gemaak nie, en is vir n geruime tyd in 'n hok van 3mx3m in groter hok geplaas en het steeds nie geluid gemaak nie. Ek het egter 'n reun in yster gevang  en die het vreeslik geskree voordat ek haar verlos het. Nou wil ek weet hoekom skree teef nie, het sy tegroot geskrik of skree tewe nie?
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: JAKKALS GELUIDE

Post by Caller »

Chris

Natuurlik skree die tewe ook. ::)

Die arme jakkie stres haar mos nou dood en sal mos nou nie gaan staan en geluide maak nie.

Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: JAKKALS GELUIDE

Post by Christo »

Chris

As sy stres, board haar. Dis die nuwe SA re?l. ;D ;D

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: JAKKALS GELUIDE

Post by Yalair »

Chris

Niks wat 'n dame so laat gil as 'n skelm knyp op die boud  ::)
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: JAKKALS GELUIDE

Post by Christo »

Heinrich

Ag nee man,

ek wou Sondag vir my 'n nuwe ringtune op my telefoon laai toe ek sien dat die CD's nie rekenaar toe kan copy nie. SEKER 'N GOEIE DING OOK. Nou sal jy vir my ou flekkie se geraas moet stuur vir 'n ringtune. Dan skiet ek hulle sommer so bel bel. Ek sal ook kan sien wie is die jakkalse as die telefoon lui tussen sogenaamde vrinne.  ;D  ;D  ;D  ;D

EK SAL GEDULDIG WAG.  :D

Dankie

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: JAKKALS GELUIDE

Post by Christo »

Heinrich

Geduldig, jy maai seker onder die jakkies

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: JAKKALS GELUIDE

Post by jaracal »

Christo, ek het vir jou 'n PM gestuur.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: JAKKALS GELUIDE

Post by Christo »

Dankie , Heinrich, ek gaan weer probeer. Miskien is die rekenaar wat ek wou probeer te oud. Sal 'n ander een probeer

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply