"Skaap-tralies" vir Navara King Cab- Geholpe dankie

Post Reply
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

"Skaap-tralies" vir Navara King Cab- Geholpe dankie

Post by Gawie(13mm) »

Naandsê manne.

Ek het gister die bakkie aangeskaf en beplan om 'n kappie op te sit.
Ek gaan die tralies verkoop om te help betaal vir die kappie.
As iemand belangstel, maak my 'n aanbod. Die bakkie staan nog in Johannesburg en ek is van plan om hom binne die volgende twee weke die bakkie te gaan haal. Dus kan aflewering tussen Jo'burg en die Paarl langs die N1 gereël word. ;D

PM as jy belang stel.
nissan_navara_ncw_(4)_ID2557287_4.jpg
nissan_navara_ncw_(5)_ID2557287_5.jpg
Groete,
Gawie.

Ns. DANKIE GENO!!! 8)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Gawie(13mm) on Thu Nov 07, 2013 10:13 am, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: "Skaap-tralies" vir Navara King Cab

Post by douw »

Baie mooi trokkie!!
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: "Skaap-tralies" vir Navara King Cab

Post by Kallie Fernhout »

Netjiese Bakkie baie geluk ou Gawie mooi man
User avatar
kwagga_1
Newbie
Newbie
Posts: 40
Joined: Sun Mar 17, 2013 8:02 pm

Re: "Skaap-tralies" vir Navara King Cab

Post by kwagga_1 »

Ai man, jammer dis nie 'n double cab nie dan het ek vir jou 'n offer gemaak! ;)

Geluk met die nuwe wiele!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: "Skaap-tralies" vir Navara King Cab

Post by Gawie(13mm) »

kwagga_1 wrote:Ai man, jammer dis nie 'n double cab nie dan het ek vir jou 'n offer gemaak! ;)

Geluk met die nuwe wiele!
Dankie manne.
Kwagga, ek sal 'n ystersaag en 'n pak welding rods ingooi by die deal. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: "Skaap-tralies" vir Navara King Cab- Geholpe dankie

Post by Gawie(13mm) »

Jammer manne. Ek het plaaslik 'n trokkie gekry wat my begroting beter pas en die een laat gly.

Groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply