Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het gister die bakkie aangeskaf en beplan om 'n kappie op te sit.
Ek gaan die tralies verkoop om te help betaal vir die kappie.
As iemand belangstel, maak my 'n aanbod. Die bakkie staan nog in Johannesburg en ek is van plan om hom binne die volgende twee weke die bakkie te gaan haal. Dus kan aflewering tussen Jo'burg en die Paarl langs die N1 gereël word.
PM as jy belang stel.
nissan_navara_ncw_(4)_ID2557287_4.jpg
nissan_navara_ncw_(5)_ID2557287_5.jpg
Groete,
Gawie.
Ns. DANKIE GENO!!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Gawie(13mm) on Thu Nov 07, 2013 10:13 am, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!