Soek so bietjie raad

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Soek so bietjie raad

Post by Frikkiedbr »

Goeie Middag manne en dames,

Ek is in twee stryt, moet of moenie.

Ek het 'n Gamo CFX Royal en hy lê meer as wat ek met hom skiet.
Dis nie 'n plastiek kolf nie, maar 'n hout kolf en 'n nikko stirling scope op.
Hou mens dit vir die nageslag( nie dat ek 'n nageslag het nie ??? of verkoop mens die ding?
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Soek so bietjie raad

Post by Eugene »

Frikkie, ek het ook 'n Gamo wat meer lê as wat ek met hom skiet. As ek egter op 'n Saterdag lus kry, skiet ek sommer 100 skote en dan geniet ek die ding vreeslik en dan lê hy maar weer tot ek lus kry....

Jy het hom nou en het klaar betaal vir dit, tensy hy in die pad is, waarom verkoop?

My 2c...
Aim small, miss small
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Soek so bietjie raad

Post by Riaan Beeslaar »

Eugene wrote:Frikkie, ek het ook 'n Gamo wat meer lê as wat ek met hom skiet. As ek egter op 'n Saterdag lus kry, skiet ek sommer 100 skote en dan geniet ek die ding vreeslik en dan lê hy maar weer tot ek lus kry....

Jy het hom nou en het klaar betaal vir dit, tensy hy in die pad is, waarom verkoop?

My 2c...
+1
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Soek so bietjie raad

Post by Frikkiedbr »

Dankie, vir die raad sover.
Dalk verkoop vir iets beter ++>:
Soos 'n regte geweer ???
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13619
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Soek so bietjie raad

Post by Capt. Yoda »

Frikkei daai CFX is n baie lekke geweer
As jy hom bq wil "tune" laat sit vir hom n ander sneller op en sit n "gasram" in (werk basies soos n bakkie canopy gas strut)
Praat met die ou kerel oor dit as jy wil.Hy weet alles van alles van n spring pellet geweer af en dit sal daai CFX baie lekke laat skiet
http://m-ze.co.za/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Soek so bietjie raad

Post by Frikkiedbr »

Dankie Kaptein, sal bietjie kyk :)
Post Reply